Hopeful and energised for the new season

As I sit here and write this message, we are planting the new crop – what a blessing! We have received good rains, and the new season holds so much promise. We can all look...

Stephan van Middelburg en die goeie gades

Beste Grootneef Ou Neef, Afrikaans is kookwater. By NAMPO Alfa loop ek my vas in die Ystervark-span. Hulle nering is om sleepwaens te bou. Die volgende modelle is te koop: die “Hardegat Bulletjie” vir ’n...

A humble hero with A HEART OF GOLD

November’s hero: Heino Hiestermann Heino Hiestermann is a commercial producer in the Mkhondo area in Mpumalanga and was nominated as November’s hero in the Grain SA/John Deere My Hero series by Timon Filter, a mentor...

Mentorship leads to friendship

For Jacques Roux, regional development manager from the Free State office of Phahama Grain Phakama (PGP), mentorship has become a lifestyle and a popular topic of conversation. ‘It’s wonderful to see the difference one...

Goud op die land

Beste Grootneef Op die elementekaart is nommer 79 daaraan toegeken. Die chemiese term daarvoor is Au. Die Latynse term is aurum en wanneer dit direk vertaal word na Engels, is die letterlike vertolking shining dawn....

Put in the hard work; reap the rewards

2024 Grain SA Smallholder Farmer of the Year finalist, Buyisiwe Dhlamini (56), may not have walked away as the winner of this category, but he seized the opportunity to increase his agricultural knowledge. This passionate...

A mentor who became family … and a hero

October’s hero: Johan Kriel Johan Kriel is a well-known face in agricultural circles and to say that he has a heart for agriculture, is an understatement. After having to sell their family farm in the...

GSA vereer uitnemendheid in SA-landbou

Graanproduksie is ’n noodsaaklike rat in Suid-Afrika se landboumasjien – dit onderhou lewensbestaan, verseker voedselsekerheid en lewer ’n beduidende bydrae tot die ekonomie. Vir 23 jaar is Graan SA se Graanprodusent van die Jaar-toekenning...

Orion is terug

Beste Grootneef Vanoggend vroeg, net voor sonop, het Orion kom dagsê. ’n Helder konstellasie aan die oosterkim, vol belofte van die somer wat op pad is. Orion, die jagter, en Taurus, die bul, in ’n...

Boerdery gaan oor MEER AS NET BOER

Stephan de Villiers (42) is ’n derdegenerasieprodusent van die Overberg-streek. Hy bedryf ’n gemengde boer­dery op Droëkloof, tussen Caledon en Bredasdorp in die Wes-Kaap. Hier verbou hy koring, gars, kanola en hawer en boer...

LATEST EDITION