SA Grain September 2015

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Pannar rugbyweek vir landboukolleges bly ´n hoogtepunt op rugbykalender

September 2015 PEET VAN DER WALT, advertensiebestuurder: Pannar Sewe van Suid-Afrika se landboukolleges asook ‘n genooide Pannar XV met ‘n totaal van agt spanne, het vir die IPJ du Plessis-trofee meegeding in die jaarlikse Pannar Rugbyweek in Julie by die Taung Landboukollege in die Noordwes Provinsie. Dit was ook die 29ste keer (sedert 1987) wat […]

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

September 2015 — Die invloed van beurtkrag op arbeid in landbou ELIZE VAN DER WESTHUIZEN, senior bestuurder: Arbeidsverhoudinge, Agri SA Een van die grootste uitdagings waarmee individue en besighede tans in Suid-Afrika te doen het, is beurtkrag. Dit beïnvloed die wyse waarop elkeen aktiwiteite beplan – hetsy in die privaat lewe of in die besigheidsomgewing. […]

A look at the soybean crop quality of the 2013/2014 production season

September 2015 JOLANDA NORTJÉ, manager: Laboratory, The Southern African Grain Laboratory NPC Of  the 150 samples analysed for the purpose of this third annual crop quality survey, 88% (132) were graded as Grade SB1, and 18 of the samples were downgraded to Class Other Soya Beans (COSB). During the previous two seasons, 5% (2012/2013) and […]

Inset-oorsig

September 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Dit is weer tyd vir insetaankope Die nuwe plantseisoen vir somergrane lê voor die deur en meeste produsente koop nou hul insette aan. Hoe weet produsente wat is die regte prys om te betaal? Uit die verlede is geleer dat die tyd van aankope, handelsnaam en […]

Graanmark-oorsig

September 2015 WANDILE SIHLOBO, ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA en TINASHE KAPUYA, hoof: Handel en Beleggings, Agbiz Suid-Afrika se graanuitvoere: Bydrae tot uitvoergroei en bronne van die bedryf se uitbreiding Suid-Afrika se oorkoepelende landbou-uitvoere het oor die afgelope dekade volhoubaar gegroei. In nominale terme het totale landbou-uitvoere tussen 2009 en 2014 met 118% gegroei – vanaf […]

Conservation agriculture: Part 18

September 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 18th in a series of articles highlighting a specific pasture crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA) based […]

Patrone van onkruidpopulasies in ‘n langtermynbewaringsboerderyproef

September 2015 ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse Tydens die 2008/2009-seisoen het die LNR-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG) begin met ‘n langtermynbewaringsboerderyproef op leemsandgrond (16% klei in die bogrond) wat tussen Klerksdorp en Ventersdorp geleë is. Daar is nou al agt suksesvolle seisoene agter die rug waartydens verskeie navorsers data insamel om die voordele en sukses van […]

Noordelike mielieblaarskroei op twee plekke opgemerk in Noordwes Provinsie

September 2015 MARYKE CRAVEN, BRADLEY FLETT en DIRK BRUWER, LNR-Instituut vir Graangewasse Soos meeste besproeiingsprodusente, sukkel Grootpan-produsente in die Noordwes Provinsie, jaarliks met die voorkoms van noordelike mielieblaarskroei. Dié siekte word gekenmerk deur ovaalvormige letsels wat hoofsaaklik op die blare voorkom (Foto 1). Normaalweg word die eerste simptome waargeneem by die onderste blare vanwaar die […]

Is daar Gibberella-vrot in jou land?

September 2015 ANEEN SCHOEMAN en SONIA-MARI GREYLING, LRN-Instituut vir Graangewasse Wortel-, kroon-, stam- en/of kopvrot by mielies is belangrik aangesien dit lei tot finansiële verliese vir produsente. Kopvrotte affekteer die graankwaliteit wat lei tot laer gradering van pitte asook opbrengsverliese as gevolg van laer pitgewig. Wortel-, kroon- en stamvrotte kan lei tot oesverliese deur plante […]

Integration of insect-pathogenic fungi with chemical insecticides

September 2015 NOKULUNGA MZIMELA and JUSTIN HATTING, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem Awareness of environmental damage caused by chemical insecticides, several cases of insecticide resistance being reported annually against different groups of insecticides and strict regulations associated with chemical residues on harvested commodities have prompted a renewed interest in the development of more environmentally-sound pest control […]

How compatible is entomopathogenic nematodes with other pest management strategies?

September 2015 TSHIMA RAMAKUWELA, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem Entomopathogenic nematodes belong to the genera Steinernema and Heterorhabditis and have been successfully used over decades as safe biocontrol agents for the management of key agricultural pests. Entomopathogenic nematodes are insect parasitic round worms, naturally occurring in the soil environment, and they actually comprise a symbiotic nematode-bacterium complex. The nematode may […]

Host plant resistance to wheat rusts: Cost saving solution reducing fungicide applications

September 2015 KRISHNA NAICKER, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem There are three types of rust that infect wheat, and they are stripe, leaf and stem rust (Photo 1a – Photo 1c). The rusts are obligate parasites and cause damage by increasing transpiration and re spiration whilst decreasing photosynthesis. Wheat rusts, like most fungi, require free water […]

Hoe word koringopbrengs deur Russiese koringluis beïnvloed?

September 2015 ASTRID JANKIELSOHN, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Daar is baie faktore om in ag te neem wanneer daar gekyk word na die verwagte opbrengs van ‘n gewas. Een van hierdie faktore is skade deur insekte wat die uiteindelike opbrengs kan beïnvloed. Hierdie insekte word weer op hulle beurt deur verskeie faktore in die omgewing beïnvloed. Om […]

Haelskade en die voorkoms van stam- en kopvrot by mielies

September 2015 MARYKE CRAVEN en BRADLEY FLETT, LNR-Instituut vir Graangewasse Hael is ‘n realiteit waarmee alle produsente ongelukkig moet saamleef. Die vernietigende aard van hierdie natuurlike verskynsel, is gewoonlik duidelik bespeurbaar in die verslete blare, gekneusde stamme en soms beskadigde koppe van die mielies. Die tipe skade wat aangerig word, hang natuurlik af van die […]

Geintegreerde onkruidbestuur is presisie-onkruidbeheer

September 2015 CHARLIE REINHARDT, buitengewone professor in Onkruidwetenskap, Universiteit van Pretoria en dekaan: Villa Academy “Presisieboerdery” is ‘n slim konsep, veral waar dit gemik is op die versekering van effektiewe, winsgewende landbouproduksie. “Presisie” verwys na die verfyning van praktyke – iets wat landbou broodnodig het. Dit verklaar ook waarom ons al hoe meer van “onkruidbestuur” […]

Blaarmyners op koring en gars – waar is biologiese beheer?

September 2015 GODDY PRINSLOO, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Blaarmynervliegies wat koring en gars aanval, is van inheemse oorsprong (Foto 1). Dit beteken dus dat hulle onder biologiese beheer moet wees waar hulle algemeen in die natuur voorkom. Die natuurlike vyande van hierdie vliegies is net gedeeltelik bekend. Parasietwespe is gevind wat eiers lê wanneer die larwes nog […]

Biologie, babas, biotipes en biobeheer by plantluise — hoe pas alles in mekaar?

September 2015 JUSTIN HATTING, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Kleingrane, soos koring, gars en hawer, dien as ’n belangrike voedselbron van plantluise, wêreldwyd. In Suid-Afrika word koring deur soveel as ses plantluisspesies as ‘n voedselbron gebruik. Hierdie plantluise sluit die Russiese koringluis (Diuraphis noxia), hawerluis (Rhopalosiphum padi), groenkoringluis (Schizaphis graminum), graanroosluis (Metopolophium dirhodum), bruinaarluis (Sitobion avenae) en mielieluis […]

Kom kuier saam by die 2015 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste

September 2015 ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA Met minder as ses weke om te gaan, heers groot opgewondenheid onder die finaliste en word met afwagting uitgesien na die bekendmaking van die 2015 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar op 16 Oktober in Midrand. Alhoewel hierdie reeds die 16de toekenning van sy soort gaan wees, staan […]

Grain SA is very proud of these finalists

September 2015 KOM KUIER SAAM BY DIE 2015 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste LANDI KRUGER, Grain Farmer Development Programme, Grain SA Grain SA recently hosted its annual “Farmer of the Year” competition to acknowledge the successes of good developing farmers. The competition consists of three categories to create a platform for all types of […]

Spaan se trein

September 2015 Beste Grootneef Ou Neef, dit klink of die Spaanse trein gaan sit. Dis nou in die Daspoorttonnel. En die Du Toitsklooftonnel. Eintlik klink dit of die nuwe treine oral gaan sukkel om in te pas! Dit laat my dink aan die ou wat vanmelewe sy roomkanne met ‘n donkiekar na die Rustfonteinhalte karwei […]

Has our country turned into an armed robbery scene?

September 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The other day I took time to read an article by Dawie Roodt in which he related his experience of the tragedy of an armed robbery in his house; I read it carefully and attentively. The detail of the process of people unlawfully encroaching on your privacy and […]