- All
- INPUT & PRODUCTION
- MARKETING
- SPONSORED CONTENT
- Sponsored Content None
Pecan leaf sampling AS A TOOL
Leaf sampling and analysis offer good value as a management tool, such as information on the nutritional need of the tree, and the levels of nutrition. In order to avoid variation in results, a standard methodology is followed when sampling. Usually only leaves from bearing trees are collected during mid-summer, approximately 120 days after flowering […]
Unpredictable weather? Protect grains from post-harvest pests
Climate change is reshaping the agricultural landscape, presenting unprecedented challenges for producers worldwide. Irregular weather, including altered rainfall patterns, more frequent floods, and higher temperatures, are significantly impacting crop yields. South Africa, a nation heavily reliant on agriculture, has not been spared from these effects. The devastating floods in the Western Cape and unusual snowfall […]
Ekonomiese aanwysers en prysbewegings in 2024
2024 se ekonomiese landskap is gekenmerk deur voortdurende skommelinge in sleutelaanwysers wat ’n direkte impak het op die landbousektor en breër ekonomie. Van produksie- en verbruikersprysindekse tot wisselkoerse, rentekoerse en internasionale ruoliepryse – al hierdie faktore speel ’n rol in die bepaling van produksiekoste en winsgewendheid. Brandstof- en kunsmispryse sowel as saad- en trekkerkoste beïnvloed […]
Hoeveel dra produsente by tot VERBRUIKERSPRYSE?
14/11/2024 In die wêreldekonomie word die rakprys van huishoudelike goedere soos sonneblomolie, brood en mieliemeel beïnvloed deur ’n komplekse web van faktore – wisselkoerse, produksiekoste, vervoer, arbeid, energiekoste en markaanvraag. As die primêre bron van sleutelbestanddele vir hierdie produkte, soos koring vir brood en sonneblomsaad vir olie, word die fluktuasies in produkpryse gereeld aan graanprodusente […]
Get the BASICS RIGHT
In the category for wheat production in the northern irrigation areas, Ross Braithwaite from DT Farming near Winterton won with a yield of 11,270 t/ha with a Sensako variety from Syngenta, SST 8205. Braithwaite farms on the farm Noodhulp and operates a true mixed farming enterprise comprising maize, wheat, soybeans, potatoes, cabbage, and cover crops. […]
Vele rolspelers dra by tot wen
Hilton Megaw is die vierde geslag van sy familie wat op die plaas Zandbult naby Douglas boer. Hy is al 18 jaar op die plaas en boer saam met sy pa, Garth, as die besigheid Zandbult Farms CC. Hulle het ’n kommersiële Brangus-stoet en boer verder met mielies, lusern en grondbone. Dit was die tweede […]
Konserwatiewe beplanning IS SLEUTEL TOT SUKSES
Danus van Zyl boer op die plaas Doringfontein naby Leeudoringstad. Hy het drie jaar gelede by sy pa, Kobus van Zyl, op die plaas aangesluit en saam boer hulle onder die besigheidsnaam DVZ-boerdery. Hy is die vierde geslag Van Zyl op die plaas. Dit was die eerste jaar wat hy – op aandrang van hulle […]
Presisie die rede vir jaarlikse sukses
Volhoubaarheid in onstabiele landbou- en finansiële omstandighede is die fokuspunt waarom Japie Breedt van Bapsfontein se boerderyfilosofie draai. Met ’n lewensuitkyk dat ’n mens jouself altyd moet druk om beter te presteer, is dit geen wonder dat Breedt vanjaar weer die verhoog betree het met ’n eerste plek in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie nie. Hoewel […]
Blink minder en boer meer
Wie sou 25 jaar gelede kon droom dat ’n sojaboonopbrengs van meer as ses ton per hektaar in die Vrystaat moontlik is. Dit is presies wat Cobus Grobbelaar, derde geslag op die plaas Single Heart naby Bothaville, vanjaar reggekry het. Grobbelaar was die wenner in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie se afdeling vir sojabone wat op […]
Eerste probeerslag BRING GOUD
Die Groei vir Goud-opbrengskompetisie het vanjaar heelwat nuwe en eerste inskrywings gelok. Een van hierdie kompetisiegroentjies was Daniël Slabbert, wat die afdeling vir sojaboonverbouing in die oostelike Vrystaat gewen het met ’n opbrengs van 3,71 t/ha. Slabbert sê die dag toe hy die sojabone geplant het, het hy die omgewing nog nie goed geken nie, […]