SA Grain March 2016

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Feedback on WIKWIO: The third technical workshop

March 2016 HESTIA NIENABER, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem The Weed Identification and Knowledge in the Western Indian Ocean (WIKWIO) project focuses on weed knowledge and management through an informed scientific and technological approach. Agriculture is the mainstay of the livelihoods of populations in the Island states of the Indian Ocean and the South Eastern African […]

Beste oesskatting in jare

March 2016 PETRU FOURIE, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis: Graan SA Die 2014/2015-produksieseisoen het afgeskop met die verwag ting dat gemiddelde tot bogemiddelde oeste in die somer graanproduserende gebiede kan realiseer. Om stan – dighede het egter handomkeer verander en Suid-Afrika het deur ‘n buitengewoon-strawwe en uitgerekte mid somer droogteperiode, veral in die westelike dele van die […]

Bedryf groet ‘n koringkenner

March 2016 ELMARIE HELBERG, SA Graan/Grain medewerker   Agter die skerms Cobus en Zenda het twee dogters, Jeanné en René. Hy lees veral nie-fiksie. As gesin kampeer hulle graag en is passievol oor Suider-Afrika se nasionale parke. Charles Darwin het gesê: “Dit is nie die sterkste of die intelligentste van die spesies wat oorleef nie, […]

SOLOMON MASANGO: A man with a vision

March 2016 — Grain SA/ABSA/John Deere Financial New Era Commercial Farmer of the Year PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain contributor Solomon Masango is farming in the Carolina district. He is a conservation tillage farmer and produces maize and soybeans in a rotation system. Livestock also forms an important part of his farming operation. He is a […]

Omgekrapte weerpatrone en verwoestende stofstorms: Die oplossing le reg onder ons voetsole – Deel 1

March 2016 HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder: Graan SA Suid-Afrika het waarskynlik nog nooit die uiterste vlakke van weerpatrone en stofstorms ervaar soos in die huidige seisoen nie. Temperature het rekordvlakke bereik te midde van ‘n ernstige droogte oor omtrent die hele somer saaigebied heen. Terselfdertyd het stofstorms mens, dier en plant amper op ‘n weeklikse basis […]

Insekte – ‘n ekosisteemdiens vir bewaringslandbou

March 2016 ANNEMIE ERASMUS en HEIDI MEYER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Gronderosie is ‘n groot omgewings probleem in Suid Afrika wat grond- en waterbronne direk beïn vloed. Boerderypraktyke is aan die verander om water- en winderosie te verminder en dit gaan gepaard met verandering in insekspesies en -populasies. In terme van gewasbeskerming bied bewaringslandbou ‘n […]

Hitte kniehalter gars- en koringproduksie in die besproeiingsgebiede

March 2016 KIM COETZEE, LNR-Kleingraaninstituut, Stellenbosch Die meeste produsente sal saamstem as ons sê dat 2015 nie ‘n jaar was wat ons gou sal vergeet nie. Dit was ‘n besonder moeilike seisoen vir ons gars- en koringprodusente, met baie warm, droë toestande wat die land oorweldig het. Die droogte wat oor groot dele van die land […]

GENADE BOERDERY: Waar ‘n droom ‘n werklikheid geword het

March 2016 — Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain contributor Die Genade Boerdery van mnr Vickie Bruwer en sy seuns, Gerhard, Hannes en klein Vickie, word in die Douglas- en Hopetown-omgewings bedryf. Tans bedryf elke seun sy eie besproeiingseenheid in die boerdery – waarvoor hy verantwoordelikheid moet aanvaar. Pa Vickie is […]

Conservation agriculture: Part 24

March 2016 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 24th of a series of articles highlighting a specific crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA)-based crop-pasture rotations. […]

Gerbils: Ecologically based rodent management in maize

March 2016 EMIL VON MALTITZ and FRIKKIE KIRSTEN, ARC-Plant Protection Research Institute and LUSHKA LABUSCHAGNE, Centre for Wildlife Management: University of Pretoria ‘Outbreaks of rodents occur worldwide; the factors that cause them are less than fully understood. In Southern Africa, rodents such as gerbils can undergo population explosions or outbreaks in agricultural situations as a […]

Die effek van die droë toestande op dieresiektes

March 2016 JAN DU PREEZ, besturende direkteur: Instituut van Lewendehawe Tegnologie Die effek en voorkoms van sekere belangrike dieresiektes gedurende droë toestande word kortliks bespreek. Dit is belangrik om die holistiese omstandighede en uitwerking van droë toestande op dieresiektes met jou veearts te bespreek. Abnormale langdurige droë toestande kan die voorkoms van sekere dieresiektes verminder […]

Community seed banks: Farmers’ platform for crop conservation and improvement

March 2016 THABO TJIKANA, NKAT MALULEKE and MPOLOKENG MOKOENA, all from the Directorate: Genetic Resources, Department of Agriculture, Forestry and Fisheries and RONNIE VERNOOY and BHUWON STHAPIT, both from Bioversity International Agricultural biodiversity, also called agrobiodiversity, used directly or indirectly for food and agriculture comprises the diversity of plant genetic resources and species used for […]

Streeksvergaderings steeds van belang vir ons lede

March 2016 DIRK KOTZÉ, ledebemarking en kommunikasiebeampte: Graan SA Met die nuwe jaar reeds in volle swang, het die tyd vir die Graan SA-streeksvergaderings wat die Kongres voorafgaan, aangebreek. Die streeksvergaderings het uitsluitlik ten doel om die werksaamhede van Graan SA aan die produsente deur te gee en ook om op persoonlike vlak met die […]

Nou waarheen nou?

March 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Ek kom nou die dag op ‘n deel in die Bybel af waar die volk Israel vir die Here sê: “Ons weet nie wat om te doen nie.” My gedagtes het onwillekeurig na Suid-Afrika gegaan oor al ons omstandighede. Ons is behoorlik omring deur moeilike omstandighede: Ekonomies, polities, […]

As vetkerse verlep

March 2016 Beste Grootneef, Die droogte en hitte maak vanjaar van mens en dier ‘n olyfboom. Jy moet diep delf om te oorleef. Selfs die vetkerse staan en verlep. Toe ek vanmiddag by die huis instap, staan die kerse halflyf gebuig in hul blakers. Die versengende hitte het ook die voorhuis ingedring. Dis warm. En […]