SA Grain June 2016

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Gaan ek in die nuwe seisoen vir produksiekrediet kwalifiseer?

June 2016 JOHN PURCHASE, uitvoerende hoof: Agbiz Die rampdroogte van die afgelope somerseisoen, en in sekere gebiede oor die afgelope drie seisoene, sal waarskynlik daartoe lei dat ‘n groter persentasie graan produsente as normaalweg gaan sukkel om hul finansiële verpligtinge aan die einde van die produksieseisoen na te kom. Skuldvlakke gaan dus waarskynlik hoër wees […]

Markvooruitsigte en gewasbeplanning

June 2016 DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA Landbou in Suid-Afrika het gedurende die afgelope vyf jaar se produksieseisoene druk ervaar wat klimaatsomstandighede betref – meer spesifiek droogtes en rekord-hoë temperature tydens die bestuiwingsperiodes. Dit het tot gevolg gehad dat die kontantreserwes van produsente stadig maar seker begin verminder het. Dit het weer […]

Maak seker jou landbouchemiese verteenwoordiger voeg waarde toe

June 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA In die Wes-Kaap maak landbouchemikalieë tussen 16% en 20% van ‘n koringprodusent se lopende produksiekoste uit, terwyl dit in sekere dele van die somergewasproduserende gebiede onder 5% uitmaak. Produksiepraktyke soos geenbewerking en die probleem van onkruiddoderweerstand in die Wes-Kaap het veroorsaak dat kostes verbonde aan landbouchemikalieë […]

Wees bedag op DIÉ SLAGGATE

June 2016 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker ‘n “Waardetoevoegingsplan” klink altyd goed – tot dit begin skeefloop, dan is dit ‘n groot en duur gemors wat die bestaande besigheid maklik groot skade kan berokken. Om ‘n waardetoevoegingsprojek te maak werk, verg sorgvuldige beplanning, volgehoue kwaliteit produksie, knap bestuur en sekerlik die belangrikste: Baie goeie markontleding […]

Thousands benefit from Drought Relief Fund

June 2016 CHRISTO VAN DER RHEEDE, deputy executive director: Agri SA Agri SA has collected R14 million to subsidise or fund the following activities: 12 165 producers were assisted with fodder to keep some of their livestock alive. 8 657 farm workers and their families were assisted with food parcels. 39 729 bales of fodder […]

Leer ons dan nooit?

June 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Die afgelope paar maande tussen Graan SA se kongres en die NAMPO Oesdag het relatief stil verloop. So stil soos ‘n seun wat ‘n pak slae by die skoolhoof gekry het. Die droogte sny diep in die bedryf in! Daar was egter ‘n paar fundamentele sake wat ernstig […]

In die skadu van ‘n reus

June 2016 Beste Grootneef, Om te ruil is mos in ons bloed. Dit kom van die voorgeslagte af. Twee guldens vir tien tulpe. Of een swyn vir tien mudsakke gars. Wat van ‘n passaat met ‘n skuit oor die Engelse kanaal vir sewe balies vars gebroude lager? Só het ons voorgeslagte, naas die wynbedryf, ook […]

Don’t we ever learn?

June 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The past few months between Grain SA’s congress and the NAMPO Harvest Day passed relatively quietly. As quiet as a school boy who got a hiding from the headmaster. The drought is cutting deep into the industry! There were, however, a few fundamental issues that received serious consideration: […]