SA Grain July 2017

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

What the Boers can teach us about South Africa

July 2017 Growing up in Umlazi in the 1980s and 1990s, I understood the word ‘Boer’ to mean something very different from the Afrikaans word for ‘farmer’. While I had to study Afrikaans through most of my school life, it never quite registered in my mind that those we knew as ‘Boers’ started out as mere farmers. My […]

Sasol Agricultural Trust to benefit agricultural industries at large

July 2017 LEON DU PLESSIS, administrator, Sasol Agricultural Trust The Sasol Agricultural Trust was founded in March 2012 by Sasol Chemicals Industries Limited. The Trust received donations from the founder in the amount of R30 million. The mission of the Trust is encapsulated in the main objective of the Trust, namely to improve competitiveness and […]

Landbouer, maar ook skepper en rymelaar

July 2017 JOHAN SMIT, besturende redakteur, SA Graan/Grain Die fier en regop oom wat ons buite die voorstoep van hul dorpshuis op Bethlehem ontvang, lyk alles behalwe sy 90 jaar. Sy gedagtes is georden en sy onthou is nog skerp. Ons gesels oor ‘n stomende koppie koffie oor sy boerderyloopbaan van meer as 60 jaar én […]

Spanbenadering van landboukundige en produsent essensieel vir sukses

July 2017 ARNO VAN VUUREN, bestuurder: Landboubestuursdienste, NWK Beperk Produsente sê dikwels dat hulle nie veel vertroue het in die raad wat landboukundiges verskaf nie. In ekstreme gevalle kom ‘n mens ook produsente teë wat geensins van adviseurs gebruik maak in die besluite wat op die plaas geneem word nie. Daar is talle grondige redes […]

Markstrukture en inligtingsbronne

July 2017 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Bemarking en prysrisikobestuur speel ‘n uiters belangrike rol in die winsgewendheid van produsente. Beter produksiepraktyke en tegnologiese vooruitgang het plaaslike produsente oor die afgelope paar jaar heelwat meer effektief begin maak en produsente toon effektiewe produksie. Die effektiewe bemarking van grane word egter dikwels tot ʼn […]

Maak seker watter kultivars vir jou boerdery geskik is

July 2017 ESTIE DE VILLIERS, redakteur, SA Graan/Grain Saad bly een van die belangrikste insette met die oog daarop om opbrengste en produktiwiteit in die graanbedryf te verhoog. Volgens mnr Corné Louw (senior ekonoom: Insette, Graan SA) is dit essensieel dat produsente die regte kultivars vir hul unieke omstandighede kies deur na opbrengspotensiaal sowel as risikoverspreiding […]

Hoe lyk die koringmark? Kyk híérna vir bemarking

July 2017 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Die afgelope twee bemarkingseisoene (vorige en huidige seisoen) van koring is gekenmerk deur uitdagende omstandighede vir plaaslike koringprodusente. In die plaaslike perspektief was daar heelwat onsekerhede – van knellende droogtes tot en met onsekerhede en onenighede as gevolg van tariewe. Internasionaal het die koringpryse tot laagtepunte […]

Hier’s die nuutste somergraansaadpryse

July 2017 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA en MICHELLE MOKONE, landbou-ekonoom, Graan SA Afhangende van die plantestand, maak saad as produksieinset tussen 10% en 17% van ‘n mielieprodusent se lopende produksiekosterekening uit. Gegewe uitstekende navorsing in genetika en tegnologie, bly saad een van die belangrikste insette om opbrengste en produktiwiteit in die graanbedryf te […]

Die infeksieproses van Fusarium aarskroei

July 2017 CATHY DE VILLIERS, LNR-Kleingraan, Bethlehem Een van die mees beperkende faktore in koringverbouing is die teenwoordigheid van siektes. Siektes veroorsaak ʼn verlaging in opbrengs, kwaliteit en ook winsgewendheid. Een van die siektes wat wêreldwyd onder besproeiingskoring voorkom, is aarskroei. Aarskroei kom nie net op koring voor nie, maar ook op hawer en gars. […]

Bewaringslandbou bevorder aggregaatvorming en -stabiliteit

July 2017 DR ANDRÉ NEL, onafhanklike akkerboukundige en DR DANIE BEUKES, onafhanklike grondkundige Een van die eerste veranderings wat grond ondergaan wanneer bewaringslandbou toegepas word, is aggregaatvorming en ‘n verbetering van die aggregaatstabiliteit, oftewel grondstruktuur. Dit beperk nie net erosie nie, maar bevorder deurlugting, wortelindringing, die infiltrasie en stoor van water vir die doeltreffender gebruik […]

‘n Ketting met ‘n swak skakel is ‘n stukkende ketting – belangrikste faktore wat die opbrengs van koring beïnvloed

July 2017 DR HUGO SMIT, privaat konsultant en DR ANNELIE BARNARD, LNR-Kleingraan, Bethlehem Die afgelope twee seisoene se droogte het ons opnuut bewus gemaak van hoe belangrik dit is om reënwater optimaal te benut. In die geval van koringproduksie is dit veral praktyke om water op te gaar in die oorlêperiode en die verspreiding van […]

Plantsapontledings maak pasgemaakte bemestingsprogramme moontlik

July 2017 WILLEM JONKER, bestuurder: OmniSap, Omnia Nutrilogie Plantsapontledings bied aan die produsent die geleentheid om die voedingstatus van gewasse en hul groeikragtigheid regdeur die seisoen te monitor en sodoende sy risiko te bestuur. In Suid-Afrika is die tegnologie nog redelik onbekend, maar verwysings na sapontledings kan reeds sover terug soos die vroeë dertigs nagespeur […]

Plant growth promoting rhizobacteria – key to making soil more accessible to crops

July 2017 OWEN RHODE, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Soil is a dynamic resource that sustains life processes and is an important key in food security. Pathogens affect plant health, which threaten sustainable agriculture. Chemical fertilisers are known to kill pathogens and weeds and increase yields, but have detrimental side effects on plant and soil health. Alternatively, […]

New programme for fertiliser quality monitoring in full swing

July 2017 CORNÉ LOUW, senior economist: Inputs, Grain SA. Grain SA, in collaboration with Fertasa, the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF), the Sasol Agricultural Trust and other sponsors, once again this year started with a fertiliser quality monitoring project. This project will be bigger than ever before and the aim is to collect […]

Grondgesondheid: Wat is dit en hoe word dit gemeet?

July 2017 DR HENDRIK SMITH, grondkundige, NviroTek Laboratoriums Vir ongeveer 100 jaar is grond in ‘n laboratoriumomgewing hanteer as ‘n nie-lewende sisteem. Kommersiële landboulaboratoriums in Suid-Afrika het gebruik gemaak van slegs fisiese en chemiese metings om grondeienskappe te beskryf, terwyl die bydrae van grondbiologie geïgnoreer is. Fisiese ontledings sluit onder andere die bepaling van tekstuur, […]

Earthworms and its role in soil

July 2017 CHARNÉ MYBURGH, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Earthworms are cylindrical, segmented worms from the phylum Annelida. They live in the soil, feeding on living and dead organic material. More than 2 000 earthworm species have already been identified, of which 300 species have been recorded in South Africa. Depending on the species, a mature earthworm’s size […]

Die geval van die bokse – moet nie ‘n slagoffer van “pseudowetenskap” word nie

July 2017 DR PIETER HAUMANN, hoof uitvoerende beampte, Fertasa Pseudowetenskap bestaan uit bewerings, gelowe en praktyke wat as wetenskaplik en geloofwaardig voorgestel word, maar nie deur wetenskaplike metodes geregverdig kan word nie. In die praktyk is “pseudowetenskap” die verkondiging van uiterse onsin op só ‘n manier dat die slagoffer glo dat dit ‘n wetenskaplikbewese feit […]

Creating sustainability through linkages in agriculture – Fertasa 57th Annual Congress

July 2017 MICHELLE MOKONE, agricultural economist, Grain SA The Fertasa 57th Annual Congress held in Durban, revolved around the theme sustainability. The congress took place on 4 May with speakers from different backgrounds within the agricultural industry presenting on different elements related to sustainability. The congress was attended by various industry role-players from fertiliser companies, […]

Conservation agriculture and soil fertility management Part 2: Case study on degraded soil in the North West Province

July 2017 GERRIE TRYTSMAN, ARC-DPI and DR HENDRIK SMITH, conservation agriculture facilitator, Grain SA Following an introduction to some theoretical principles and practices of conservation agriculture (CA) and integrated soil fertility management in Part 1 (page 20), this article presents a case study of a one-season soil rehabilitation process of degraded soil on the farm […]

Conservation agriculture and soil fertility management Part 1: Theoretical principles and practices

July 2017 DR HENDRIK SMITH, conservation agriculture facilitator, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-DPI In South Africa, crop production systems based on intensive and continuous soil tillage have led to excessively high soil degradation rates with a reduction in natural soil fertility in areas under grain production. It also results in the consistent recommendation of […]

Bemestingshandleiding hersien

July 2017 DR PIETER HAUMANN, hoof uitvoerende beampte, Fertasa Die Bemestingshandleiding het ‘n integrale deel van die kunsmisbedryf in Suid-Afrika geword. Toe die Misstofvereniging van Suid-Afrika (MVSA) – nou Fertasa – in 1959 tot stand gekom het, was dit nodig om bemestingsaanbevelings te standaardiseer. Navorsing is uitgevoer om bemestingsriglyne vir die belangrikste gewasse op te stel. Vandag […]

Kongresgangers sê hul sê – Deel 1

July 2017 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA In Maart vanjaar is daar weer by Graan SA se Kongres gebruik gemaak van elektroniese stemapparate. Dit het elke afgevaardigde die geleentheid gebied om sy stem te laat tel, maar ook om ‘n gevoel te kry van hoe die graanomgewing lyk. Kongres het ‘n […]

Het jy die grootste NAMPO Oesdag nog belééf?

July 2017 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA en foto’s: ESTIE DE VILLIERS, redakteur, SA Graan/Grain Graan SA-lede se gemoedstoestand by dié jaar se NAMPO Oesdag was uit die staanspoor behoorlik iets om oor huis toe te skryf. Die goeie luim wat die onlangse uitstekende oeste in die noorde, ooste en weste vergesel het, is sommer vroeg-vroeg […]

Droogtehulpprojek vir Kaapse produsente geloods

July 2017 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA Met die knellende droogte wat veral skaapboere in die Noord- en Wes-Kaap beleef, het Graan SA op 1 Junie ‘n droogtehulpprojek geloods. Dit volg nadat ‘n groep produsente in die Hoopstad-omgewing reeds aksies van stapel gestuur het om mielieskenkings in te samel en na produsente in nood aan […]

Om afskeid te neem

July 2017 Beste Grootneef Onlangs breek ek ‘n broodjie met ‘n buurman wat ʼn volle kwarteeu aan sy boerdery gewy het en nou besluit het om klaar te maak en aan te beweeg. So met die uitruil van stories oor wie, wat en waar, raak dit vir ‘n oomblik stil oor ‘n glasie wyn – […]

Hou vas aan die waarhede

July 2017 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder Ek het die afgelope week bewus geword van die hoeveelheid leiers in landbou en die samelewing wat tans deur ‘n uitdagende tyd in hul lewens gaan. Dit was amper asof ek deur ‘n wrakwerf van mense gestap het. Ons land se leiers kry swaar. Die algemene toestand van […]

Hold on to the truths

July 2017 JANNIE DE VILLIERS, CEO The past week I became cognisant of the number of leaders in agriculture and society who are currently experiencing a challenging time in their lives. It was almost as if I was walking through a scrapyard of people. Our country’s leaders are having a hard time. The general situation […]