SA Grain January 2016

  • All
  • FEATURED
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

January 2016 — Overberg Agri Plaaspersoneel Ontwikkelingsdag LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Graan SA Die jaarlikse Plaaspersoneel Ontwikkelingsdag wat deur Overberg Agri gereël word, het op Donderdag, 3 September 2015 by twee afsonderlike proefplase in die Wes-Kaap plaasgevind. Die eerste geleentheid het die oggend om 09:00 by Roode bloemproefplaas net buite Caledon afgeskop waarna die tweede sessie […]

Eienaarskap is fundamenteel tot bemagtiging

January 2016 PIET CROUCAMP, politieke ontleder In landboukringe word dikwels gewonder of die regering ‘n begrip het vir die gevolge wat beleidsonsekerheid vir effektiewe produksie en suksesvolle markontwikkeling inhou. Dieselfde twyfel wat betref die staat of regering se politieke en ekonomiese voornemens heers ook in die mynbou- en vervaardigingsektore van die ekonomie. Die enkele mees […]

DIE KORT EN DIE LANK VAN PLAASVEILIGHEID: Wees wakker, wees paraat, wees reg

January 2016 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Plaasveiligheid is jou eie verantwoordelikheid en geen beskermingsmaatreëls is ‘n waarborg dat jy nie ‘n slagoffer van ‘n ernstige geweldsmisdaad sal word nie. Maak seker dat jy ‘n plan het van wat om te doen as daar ‘n insident op jou plaas sou wees, ‘n onwettige grondbesetting of […]

Uitbreiding van plaaslike perskapasiteit begin positiewe resultate oplewer

January 2016 WANDILE SIHLOBO, ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA en TINASHE KAPUYA, hoof: Handel en Beleggings, Agbiz Invoervervanging is op die voorgrond in die Suid-Afrikaanse oliesaadbedryf. Dit word gerugsteun deur belegging in die uitbreiding van die plaaslike perskapasiteit (sojabone sowel as sonneblomsaad), wat tans op ongeveer 2,5 miljoen ton geskat word. Nietemin bly Suid-Afrika die grootste […]

Kunsmispryse onder die soeklig

January 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Suid-Afrika voer deesdae om en by 80% van sy behoefte aan kunsmis in. Voor 1996 was die situasie presies die teenoorgestelde – toe kon ons plaaslik aan ongeveer 80% van ons eie behoeftes voldoen. Na 1999 het Suid-Afrika plaaslik opgehou ureum produseer. Nou word alle ureum […]

Conservation agriculture: Part 22

January 2016 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 22nd of a series of articles highlighting a specific pasture crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA)-based crop-pasture […]

Die jaar van saamstaan om die bult uit te stap

January 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Voor ek begin skryf het aan dié hoofartikel, het ek gaan naslaan wat ek alles in Januarie 2015 gereken het aandag moet kry en wat deurslaggewend sou wees. Het ek dit darem verkeerd gehad?! Ai, dit hou my maar nederig met al die voorspellings. Die grondhervorming, biobrandstof en […]