SA Grain February 2015

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

February 2015 — Chris Schoonwinkel van Wesselsbron ESTIE DE VILLIERS, redakteur, SA Graan/Grain Eerlikheid en openlikheid teenoor mekaar – kommunikasie – is vir mnr Chris Schoonwinkel van die plaas Welgegund in die Wesselsbron-distrik (en ook dagbestuurslid van Graan SA) een van die belangrikste arbeidspraktyke waarop daar klem in sy boerdery gelê word. “Opdragte moet duidelik […]

Nuwe navorsing oor bakteriese blaarstreep maak broodnodige kennis moontlik

February 2015 BRADLEY FLETT, LNR-Instituut vir Graangewasse Die veroorsakende patogeen van bakteriese blaarstreep is Xanthomonas campestris pv. zeae. Hierdie siekte is die eerste keer in 1949 in Suid-Afrika gerapporteer. Tot op datum is mielies (Zea mays) die enigste bekende, gerapporteerde gasheer. Onlangs is daar nuwe navorsingsprojekte geïnisieer om die bakterieë, Xanthomonas campestris pv. zeae, beter te verstaan in terme van sy […]

Hittekanker by sonneblom vanjaar opgemerk

February 2015 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse en ANDRIES WESSELS, Syngenta Sonneblomsaailinge wat omval en vrek word van tyd tot tyd gesien. Die bekende snywurm is gewoonlik daarvoor verantwoordelik, hoewel ander insekte ook plante afvreet. Snywurms vreet die jong saailinge se sagte stammetjie af en die klein plantjie is tot niet. By groter plante vreet […]

Graanmark-oorsig

February 2015 23 Januarie 2015 WESSEL LEMMER, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Die impak van weerstoestande op die binnelandse mieliemark Die weervooruitsigte vir Suid-Afrika, die omvang van oordragvoorrade en verwagte diepsee mielie-uitvoersyfers skep onsekerheid oor die komende bemarkingsjaar vanaf Mei 2015. Hoe seker is die mieliehandel dat voorrade voldoende gaan wees? In hierdie artikel word […]

Conservation agriculture: Part 12

February 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the twelfth in a series of articles highlighting a specific pasture crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA)-based crop-pasture […]

Grondboonverwerkers funksioneer voortaan ook as invorderingsagente

February 2015 HANS VAN DER BERG, ledebemarking en kommunikasiebeampte, Graan SA Sedert die instelling van die bedryfsheffing het Graan SA ooreenkomste met verskeie landboubesighede en ander graanafnemers aangegaan waarvolgens hierdie instansies, teen ‘n agentskapsfooi, as invorderingsagente die bedryfsheffing namens Graan SA hef. Dit maak dit dus vir produsente makliker om die oorbetaling van hul bedryfsheffing […]

Grondbone: Hoekom heffing betaal?

February 2015 FRANS MINNAAR, voorsitter: Grondbone Spesialiswerkgroep, Graan SA In die westelike dele van die graanproduserende streke, speel grondbone ‘n belangrike rol as alternatiewe gewas en hou dit wisselbouvoordele vir produsente in. Alhoewel die totale gemiddelde grondboonoes maar sowat 0,6% van die totale mielie-oes is, was ‘n ton grondbone vanjaar tot vyf keer meer werd […]

Februarie in die grondboonland

February 2015 LOUREINE SALOMON, LNR-Instituut vir Graangewasse Met die grondboonaanplanting wat relatief vroeg afgehandel is aan die begin van die seisoen, behoort meeste van die grondbone nou al die twee en ‘n half maande groeitydperk bereik het. Hierdie plante sal dus nou reeds sterk in die peulvormingstadium wees, dus moet daar gesorg word dat die […]

Bemagtigingsmodelle wat in die Wes-Kaap werk: Deel 1

February 2015 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder, Graan SA Die bemagtiging van plaaswerkers en kleinboere is ‘n konsep wat die afgelope tien jaar toenemende aandag op alle vlakke van die landbousektor geniet het. Ons praat met baie produsente wat vir jare lank met idees en planne in hulle koppe rondloop, maar nog nie die regte struktuur of […]

Witgeverfde steenkool

February 2015 Beste Grootneef Kyk, ‘n melkkoei het mos ‘n gewoonte om elke keer op dieselfde plek in ‘n stal te loop staan. Dis nou voor die dae van fênsie melkerye en sirkelwiele waar ‘n koei haar maar op die naaste oop plek moet tuismaak. Die ouer manne sal onthou van die dae toe in ‘n koeistal […]

Reeds uit die wegspringblokke

February 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Die jaar het afgeskop en is volstoom aan die gang. Ons spanne is besig met streeksvergaderings in die veld om inligting te deel en die gemoedstemming op grondvlak te bepaal voor ons Kongres 2015 aanpak. Dit bly maar altyd vir my ‘n lekker ervaring om saam met al […]

Already out of the starting blocks

February 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The year has kicked off and is going at full throttle. Our teams are busy with regional meetings in the different areas to share information and to test the mood at ground level before tackling Congress 2015. It continues to remain a pleasant experience for me to take […]

New high-tech line to increase output capabilities and improve efficiencies

February 2015 USMAN ALY, for Syngenta In November last year, Syngenta announced the expansion of its Brits Formulation, Fill & Packaging Plant (FF&P) site in the North West Province. The operation will add an automated herbicide filling line. Syngenta has invested approximately R20 million in the expansion and the new line is expected to significantly […]

Nasionale industrie-rolspelers besoek die Wes-Kaap

February 2015 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder, Graan SA Deel van Graan SA se missie is om verhoudinge tussen beleidmakers en produsente te versterk. In die lig hiervan, het Graan SA onder leiding van dr Marinda Visser (bestuurder: Bedryfsdienste, Graan SA), mnr Corné Louw (senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA) en mnr Toit Wessels (lede bemarker: Kaapprovinsie, Graan […]

How do we compare with “down under”?

February 2015 — measuring and comparing the competitiveness of the South African wheat industry with Australia DIVAN VAN DER WESTHUIZEN and LINDSAY TRAPNELL, The Bureau for Food And Agricultural Policy (BFAP); Acknowledgement: ASHLEY HERBERT, Agrarian management, Perth Concern has been shown about the persistent decline of areas sown to wheat in South Africa. In 1982, […]