Nog ’n deurbraak in insekbeheer

Nuwe Amicor®-insekbeheer, aangedryf deur die gevorderde aktiewe bestanddeel Rynaxypyr®, is ’n deurbraakinsekdoder wat uitstekende beskerming teen teikenplae in mielies, suikermielies, sojabone en sorghum bied. Insekplae soos Afrika-bolwurm, mieliestronkboorder, herfskommandowurm en sorghumstamboorder kan erge skade aan...

Gemoedsrus vir Bloemfonteinse produsent danksy dié sagteware

Wanneer ’n produsent in Bloemfontein woon en ’n hand moet hou op boerderye in Hopetown, Jakkalsdraai en verder, kort hy of sy ’n ekstra paar oë: ’n manier om virtueel teenwoordig te wees op...

Wortel- en saailingsiekte bly ’n tameletjie

Dit is algemeen bekend dat aanhoudende verbouing van dieselfde gewas op dieselfde grond lei tot “moeë” of “siek” grond, met gevolglike verlaging in opbrengste oor tyd. Dit gebeur egter nie tot dieselfde mate vir...

Sorghum – a hidden treasure of African soil

The impact on the environment of the production of top food crops has played a major role in contributing to the deterioration of available and arable land to be cultivated. Climate change and water...

’n Rewolusie in sojaboonproduksie is hier

Daar word verwag dat INTACTA® RR2 PRO die hoeksteen in Bayer se volgende generasie sojaboonproduksie in Suid-Afrika gaan word. Hierdie nuwe eienskap verteenwoordig ’n unieke mylpaal vir Suid-Afrikaanse produsente, aangesien dit die eerste geneties...

Winterdekgewasse op droëland: Wat sê die navorsing?

Winterdekgewasse bevorder grondgesondheid, maar hulle het ook ’n implikasie vir vogbestuur wat nou vir die eerste keer gekwantifiseer is. Hierdie studie, geïnisieer deur InteliGro, beklemtoon opnuut die kompleksiteit van boerdery en veral die noodsaaklikheid...

Jou trots ons passie

Die belangrikheid van hoëkwaliteitprodukformulasies Swak geformuleerde produkte kan verskeie negatiewe effekte vir ’n boer inhou. Dit sluit in ’n toename in stof en die afskawing van die aktiewe bestanddele van die saadbehandeling sowel as swak...

Conyza problems?

Some insights on farmer challenges and ongoing BASF developments in combatting this problem. Conyza is generally accepted in the market as being a “difficult to control” weed and can be classified as such due to...

Doeltreffende beheer van taai onkruide in mielies

Yamato® 480 SC van Philagro is ‘n bewese troefkaart in die stryd teen hardnekkige onkruidsoorte in mielielande. Taai en weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruide huiwer nie om mielieopbrengste ‘n knou te gee nie, en dit is...

New models added to Agrico HSD630 line-up

What is the secret to more than 100 years of service? At Agrico, we believe that remaining relevant in a fast-paced and changing environment is non-negotiable. That is why we strive to respond to...

LATEST EDITION