Sclerotinia alert: Is 2022 a good year for an outbreak?
Producers are urged to scout their fields for signs of Sclerotinia. The wet conditions experienced across the country could lead to disease development during this growing season.
Scout, scout, scout!
Take the time to investigate your...
Pollinator safety – just ‘bee’ responsible
The crucial role of pollinators in agriculture is well known. But is it well known enough, or rather adequately conceptualised, by those whose actions could negatively impact these creatures?
When looking at some of the...
Dié trustaktes gewysig sodat bedryf steeds baat
Instellings wat noodsaaklik vir die graanbedryf is, soos die Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) en die Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens (SAGIS) asook verskeie navorsers en telers, se dienste word deur trustfondse ondersteun. Dié instellings se werk dra by...
Waarom is kunsmispryse so hoog?
‘n Groot brandpunt in die Suid-Afrikaanse landbousektor op die oomblik is die hoë vlakke van kunsmispryse. Hierdie prysvlakke word aangevuur deur verskeie faktore, wat ondersteun is deur ’n verswakkende rand en energieprysvlakke op rekordhoogtes.
Kunsmis...
‘My maize helps to eliminate hunger’
With a yield of 14,7 t/ha, Bheki Mabuza (48) walked away with a third-place finish in the category for maize production in the eastern Highveld region in the 2021 Grain SA Grow for Gold...
Graan SA ’22-kongres op NAMPO Park gehou
Graan SA se Kongres word vanjaar in persoon op 2 en 3 Maart te NAMPO Park aangebied.
Tydens die besluitneming het die Dagbestuur alle faktore in ag geneem, insluitend die huidige tendense wat daarop dui...
Langasems ontvang erkenning
‘n Lang verbintenis aan ’n organisasie toon ’n sterk geloof in die waarde en etos van daardie organisasie. Graan SA verskaf kommoditeitstrategiese ondersteuning en dienste aan Suid-Afrikaanse graanprodusente – en aan die voorpunt van...
Impak van baie reën op graanoeste ondersoek
Hewige neerslae in dele van die Vrystaat en Noordwes het verskeie landbou-organisasie genoop om die regering te versoek om distrikte waarin die landbougemeenskappe die swaarste getref is as rampgebiede te verklaar.
Volgens Graan SA wys...
Waarom is kunsmispryse so hoog?
’n Groot brandpunt in die Suid-Afrikaanse landbousektor op die oomblik is die hoë vlakke van kunsmispryse. Hierdie prysvlakke word aangevuur deur verskeie faktore, wat ondersteun is deur ’n verswakkende rand en energieprysvlakke op rekordhoogtes.
Kunsmis...
Imbizo 2021: Maize grading training in partnership with SAGL and Afgri
The Grain SA Imbizo project kick-started again in September 2021 after the last one took place in 2019.
This is a programme aimed at empowering farmers who have graduated from the farmer development department into...















