Eerste inskrywing bring rekordoes
Dit is nie almal wat met ’n eerste probeerslag goud inpalm nie. Maar dit is presies wat Emje Ferreira van die plaas Witfontein van Witwildt Boerdery in die Bronkhorstspruit-omgewing vanjaar reggekry het.
Ferreira het vanjaar...
Konserwatiewe benadering werk vir Reitz-produsent
Om deel te neem aan ’n kompetisie soos Groei vir Goud is ’n lekker uitdaging vir enige produsent, meen Neul Menezes van NWM Boerdery naby Reitz. “Dié gesonde kompetisie sorg vir handige inligting en...
AANPASBAARHEID noodsaaklik as jy wil bly boer
Die Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie skep ’n geleentheid waar produsente met mekaar kan gesels oor hul praktyke. Danie Bester van Deepwater Trading en voormalige dubbelgoud-wenner in dié kompetisie, meen dit is moontlik om...
NEVER STOP LEARNING
Brian du Toit farms in the Dundee district of northern KwaZulu-Natal under the trade name MCS Farming Operation.
Du Toit took first place in the 2025 Grow for Gold national yield competition for maize produced...
Nuwe rekords verhoog die opbrengsplafon
Die wyer keuse van nuwe, verbeterde kultivars, asook aangepaste produksie- en bestuurspraktyke en goeie weersomstandighede wat in die 2024/2025-seisoen geheers het, het alles daartoe bygedra dat produsente oor die algemeen hoër graanopbrengste kon realiseer...
’n Georganiseerde struktuur is belangrik vir produsente en die landbouwaardeketting
In ’n dinamiese en uitdagende sektor soos landbou is ’n goed georganiseerde struktuur noodsaaklik om die belange van produsente én die breër waardeketting te beskerm en te bevorder. Van insetverskaffers tot verwerkers, handelaars en...
NUWE PLANNE, GEESDRIF EN GELOOF BAAN DIE WEG
Terwyl ons na die einde van die jaar beweeg, dink ons dikwels aan die twaalf maande wat verby is en die besluite en gebeurtenisse wat plaasgevind het.
Ons is geneig om wanneer ons die Kerstyd...
NAMPO ALFA span die kroon oor die veebedryf en buitelewe
Meer as 8 000 besoekers, die meeste nóg, het van 16 tot 18 Oktober deur die hekke van NAMPO Park beweeg om die jaarlikse NAMPO ALFA by te woon. Uitstallings, kompetisies en van Suid-Afrika...
Meesters van tydsberekening in die graanbedryf gevier
Die Graanprodusent van die Jaar-toekenning, wat uitnemendheid definieer en meet, is vir die 26ste keer op 31 Oktober tydens ’n swierige geleentheid by die Birchwood-hotel aan Hansie Viljoen van Viljoen Boerdery buite Leeudoringstad oorhandig....
IGC Conference focusing on TRADE AND INNOVATION
The International Grains Council (IGC) hosted its annual Grains Conference from 10 to 11 June 2025 in London under the theme ‘Trade and Innovation’. The event served as a vital platform for global agricultural...















