Grain SA’s footprint eliminating hunger in Limpopo

Due to a high demand in Limpopo for the development of grain producers, Grain SA’s Nelspruit farmer development office decided to take up the challenge and started to service the region in late 2018....

“Bou liewer brûe as om af te sonder van ander”

Vir dr John Purchase is dit nie die posisies wat hy in sy luisterryke loopbaan beklee het wat uitstaan nie, maar die feit dat hy kon help bou aan iets om die land beter...

Ministers reik uit by Agri SA-kongres

“Dit is noodsaaklik dat die nasionale landbou-en-landbouverwerkingsmeesterplan geteikende ondersteuning aan produsente van alle soorte in Suid-Afrika bied. Dit moet ook verseker dat swak ontwikkelde landbougebiede aantreklik word vir openbare en private beleggers ten einde...

Oorskakeling na sonkrag: Waar begin ek?

Ons het oor die laaste paar dekades so gewoond geraak aan Eskom wat elektrisiteit voorsien dat ons skrikkerig is vir die gedagte om alternatiewe energiebronne te oorweeg. Die tegnologie is vreemd en die vrees...

Privaat opwekking van krag – so lyk die geleenthede en beperkings

Verskeie rolspelers in die landbousektor is tans baie opgewonde daaroor dat die regering aandag skenk daaraan om geleenthede vir die privaat opwekking van krag te vergemaklik. Daar is reeds verskeie geleenthede en moontlik­hede in plek....

Agri SA-kongres gee groen lig vir omskakeling

Toestemming is deur die pas afgelope Agri SA-kongres in Oktober gegee dat Agri SA na ’n niewinsgewende organisasie omgeskakel mag word. Dit volg na deeglike oorweging en ’n geruime tyd van wye konsultasie met...

Input costs pose a threat to profitability

With good soil moisture and early spring rains, summer grain producers are grateful, excited and full of hope for the new season, but input price increases threaten to put severe pressure on the profitability...

Uitspraak oor waterregte ’n oorwinning vir landbou

Waterreghouers mag wel waterregte oordra ingevolge die bepalings van die Nasionale Waterwet en dit is nie verbode of onwettig om handel te dryf in sodanige regte nie. Dit was die uitspraak van regter Clive...

Die wonder en euwels van plastiek

Wie sal ooit die eerste plastieksak vergeet nadat ons gewoond was aan koerantpapier en bruinpapiersakke vir kruideniersware? Dit het die wêreld soos ’n storm getref, maar die skade is eers veertig jaar later ontdek...

Graansimposium bring rolspelers bymekaar

Agbiz Grain het sy jaarlikse simposiums hervat, gekleed in ’n nuwe aanlyn baadjie. Die 2021-simposium het oor vier dae gestrek met twee uur lange webinaarbesprekings elke dag. Daar is daagliks een belangrike tema aangepak...

LATEST EDITION