Share your winning recipe and simmer along in 2026

New year, new things and new competitions! SA Graan/Grain is thrilled to introduce the brand-new Grain SA/John Deere reader competition, which will be cooking and brewing from this issue right through to the November...

Deel jou wenresep en prut saam in 2026

Nuwe jaar, nuwe dinge en nuwe kompetisies! SA Graan/Grain stel met groot opgewondenheid die nuwe Graan SA/John Deere- leserskompetisie bekend wat vanaf hierdie uitgawe tot en met die November 2026-uitgawe aan die bak en...

AAMP Research & Technology Working Group, building the ‘ecological pyramid’ of grain resilience

The Agriculture and Agroprocessing Master Plan (AAMP) was initiated as a collaborative national framework to unlock inclusive growth, drive investment, and improve food security across South Africa’s agricultural sector. It recognises that agriculture is...

SACTA bursary programme: empowering the next generation of agri leaders

Agriculture remains the backbone of South Africa’s economy. To sustain this and achieve greater growth, investment in agricultural education and bursaries is not only important but necessary. Agricultural bursaries and education play a crucial...

DRIVING PROGRESS: how SACTA engages with SA’s winter cereal industries

For producers, the difference between a mediocre crop and a profitable one often lies in access to improved cultivars – seeds bred for higher yields, disease resistance, and resilience in an erratic climate. Behind...

Klop uitdagings met slim planne, harde werk en toewyding

Die landbousektor is besaai met uiteenlopende uitdagings en dit is slegs met harde werk, toewyding, slim planne en groot genade wat hierdie uitdagings geklop kan word. Só sê Hannes Bruwer van Genade Boerdery naby...

Kompetisiegroentjie loop weg met eerste plek

Ernst Jonker van Makwassie boer op die plaas Katdoornkraal naby Wolmaransstad en vanjaar was sy eerste kennismaking met die Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie. Hy het deelgeneem omdat hy meen dit bied die ideale geleentheid...

LEER BY ANDER en uit jou EIE ONDERVINDING

Roubel Thomas behartig die graanproduksie op die plaas Riviera, een van Sitrusrand se plase, naby Cookhouse in die Oos-Kaap. Hoewel Sitrusrand dalk meer bekend is vir sitrusproduksie in die Sondagsriviervallei, staan die graanafdeling geensins...

Moet nooit ophou vrae vra en leer nie

Vyf geslagte se kennis en ervaring vorm die hoeksteen van Greyling van Niekerk van Makwassie se boerdery-onderneming. Die oorspronklike akte van die plaas wat in die laat 1800’s aan sy ooroupagrootjie oorhandig is, dien as...

Sien optimaal om na jou omgewing

Theodor van Rensburg het vanjaar met die louere weggestap in die Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie in die afdeling vir sojaboonverbouing in die Noordwes onder droëlandtoestande. Hy het die afdeling gewen deur sowat 500 kg/ha...

LATEST EDITION