Haar hart klop vir enige lewende wese

September se held: Annique Bouwer Annique Bouwer (36) se pad in landbou het in 2012 begin toe sy twee bokkies en twee skape hans begin grootmaak het. Na jare se harde werk, deursettingsvermoë en onwrikbare...

Vlammehel bevestig opnuut hierdie boerseun se liefde vir landbou

Augustus se held: Frikkie Tolmay Op 11 Augustus 2024 het die Tolmays van die Fochville-omgewing se le­wens onherroeplik verander toe ’n verwoestende brand op die plaas uitgebreek het. Die gebeure wat daardie dag en in...

’n Pa wat kies om dáár te wees

Julie se held: Ollie van den Hever Vir Ollie van den Hever (48) is landbou veel meer as net sy brood en botter. Hierdie graanspesialis van Centurion sien landbou as iets wat hom gevorm het sedert...

He taught his son to love hard work

June’s hero: Teboho Mohono Teboho Mohono (63) is the June winner in the Grain SA/John Deere My Hero series. He was nominated by his son, Tshepiso Mohono. Teboho is a beef cattle (Bonsmara) and sheep (Dormer)...

Op 86 sien hy steeds kans vir boerdery

Mei se held: Danie Kriek In ’n wêreld waar helde dikwels op verhoë vereer word of op sportvelde uitblink, is dit soms die stil, eenvoudige stories van deursettingsvermoë, passie en liefde vir die grond wat...

Jong boer waardeer wat sy pa doen

April se held: Naas Muller “Hy het my geleer hoe om ’n boer te raak; en hy is lief vir wat hy doen.” Dit is die opsomming van Alec Muller (14) van Mosselbaai se nominasie...

He makes conservation agriculture work

March΄s hero: Cobus van Coller Cobus van Coller is a grain producer in the Viljoenskroon area. He served on the board of Grain SA, chaired the NAMPO Harvest Day Committee for several years, and served...

’n Boervrou wat aanhou planne maak

Februarie se held: Venessa Oldewage Venessa Oldewage is nie ’n vrou wat op moedverloor se vlakte bly sit wanneer die een misoes na die ander tref nie. Die boervrou in haar staan nie net reg...

A hero not afraid of hard work

December/January’s hero: Mzwakhe Thomas Sibiya Mzwakhe Sibiya (23) is following in his father’s footsteps, working passionately with soil near Amersfoort, Mpumalanga. He was nominated by his father, Musa Sibiya, as a hero in the Grain...

A mentor who became family … and a hero

October’s hero: Johan Kriel Johan Kriel is a well-known face in agricultural circles and to say that he has a heart for agriculture, is an understatement. After having to sell their family farm in the...

LATEST EDITION