INTEGRATING LIVESTOCK INTO CA: successes in SA’s Mediterranean-climate region
In many parts of the world, crop and livestock production have become separated, geographically, economically, and culturally. This decoupling, often a byproduct of industrialisation and specialisation, has brought short-term gains in efficiency but also...
Keer terug na basiese beginsels en benut jou hulpbronne reg
By droëlandgewasverbouing speel water en die beskikbare vog in die grond die belangrikste rol om ’n goeie oes te verseker. Grond en die grondfisiese eienskappe wat die water stoor en water aan plante beskikbaar...
RISIKO’S wanneer in DROË GROND geplant word
Bewerkbare grond maak ongeveer 9 tot 12% van die totale landoppervlakte in Suid-Afrika uit, waarvan die grootste gedeelte onder droëlandgewasproduksie is. Droëlandgewasproduksie is uiters sensitief vir klimaatsverandering en -variasie. Mielies, sojabone en sonneblom in...
Tegnologie is meer as net SLIM TREKKERS
As produsente gevra word of hulle tegnologie gebruik, dink die meeste dadelik aan trekkers. Die landbousektor beleef ’n era van tegnologiese ontploffing. Trekkers, masjiene en implemente maak groot tegnologiese spronge en die media besing...
What ESG means for SA’s agricultural sector
In recent years, ESG has become a buzzword in boardrooms, banks, and now, on the farm. But what exactly is ESG, and what does it mean for South Africa’s grain and livestock producers? This...
Economic impact of CUTWORM DAMAGE to maize and soybean
The increased pest status of the common cutworm, Agrotis segetum (Lepidoptera: Noctuidae), has been a concern for grain producers over the past four cropping seasons. Although the reasons for the increased importance of this...
Hoe ry boere sit-sit so?
Lang werksure en presisie is twee kante van dieselfde munt as dit by die bestuur en hantering van landboumasjinerie kom. Wanneer die operateur gemaklik is, verbeter produktiwiteit, akkuraatheid en veiligheid. ’n Mens kan sê...
Implementskare: Kry jy waarde vir jou geld?
Implementskare, -skottels en -kouters is ’n belangrike deel van alle grondbewerkings. Die ontwerp van die skaar is van kardinale belang aangesien dit die eerste kontak tussen die implement en die grond is. In ploeë...
Hoeveel die trekker jou regtig uit die sak jaag
Geld vloei soos water as ’n mens begin ysters koop. Soms moet produsente trekkers vervang om doeltreffendheid te verhoog. Trekkers met nuwer tegnologie is partymaal ligter op diesel en die besparing in sulke gevalle...
Maize: understanding local grading and global standards
Maize grading is a classification system used to assess the quality of maize. In South Africa, this process is governed by the Agricultural Product Standards Act (Act No 119 of 1990) and regulated by...















