Wisselbou en grondgesondheid is boublokke van sukses

In die Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie se afdeling vir sojabone wat onder besproeiing verbou word, het Jan van Heerden van Hartswater met die louere weggestap met ’n opbrengs van 6,28 t/ha. Hy het...

Grondregstellings die beste besluit ooit

Hoewel dit nie normaalweg in sy aard is om aan kompetisies deel te neem nie, het Paul Farrell van die plaas Zaaihoek naby Clarens hom tog vanjaar weer deur sy saadverteenwoordiger laat ompraat om...

Leergierigheid die basis van jongman se sukses

Corneels (Kokkie) Greyling, wat in die Wakkerstroom-gebied in Mpumalanga op die plaas Bovenvallei boer, het vanjaar die afdeling vir sojabone geproduseer in die oostelike Hoëveld in die Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie gewen. Hy het...

Moeilike seisoen stuit sukses nie

Koot Smit van die plaas Lynspruit naby Vryheid was vanjaar die wenner in die Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie se afdeling vir sojabone wat in KwaZulu-Natal verbou word. Hy het hierdie prestasie behaal met...

Izak behaal ’n kolskoot met sojabone

Izak van Zyl van Makwassie – met ’n rekordopbrengs van 5,408 t/ha met die Don Mario-Agricol-variëteit DM 6.8iRR – het met die louere weggestap tydens die Groei vir Goud Nasio­nale Opbrengskompetisie in die afdeling...

Geen rus op dié plaas nie

Burrie Naudé boer in die Hoopstad-omgewing op die plaas Rusplaas, maar sedert hierdie jong produsent sy hakke in dié plaas se grond ingeskop het, is daar nie veel sprake van rus nie. Hy het in...

Passie vir landbou vind uiting in resultate

Johann Pistorius bedryf ’n geïntegreerde gemengde boerdery in die Val-omgewing naby Standerton in Mpumalanga. Die uitstekende opbrengste wat hy behaal, skryf hy toe aan die seëninge wat hy ontvang het en ook omdat hy...

Deeglikheid bring dubbelgoud

Met ’n lewensuitkyk dat ’n mens jouself altyd moet druk om beter te presteer, is dit geen wonder dat Japie Breedt van Bapsfontein vanjaar weer die hoogste opbrengs in die Groei vir Goud Nasionale...

Eksperiment lei tot eerste plek

Davie van der Merwe van DMJ van der Merwe Boerdery het vanjaar vir die eerste keer aan die Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie deelgeneem. Sy plan – om met ’n hoër stand en meer...

Good soil profile forms the basis for crop farming

For the past 40 years, Reimar Tratschler has farmed on the farm Rooidraai near Winterton in KwaZulu-Natal. Six years ago, his son Dale joined him on the farm. Reimar emerged as the winner in...

LATEST EDITION