Applying innovative research to fight aflatoxins in groundnuts

Groundnut (Arachis hypogaea L.) remains one of the most important oilseed crops in the world, especially because it satisfies the protein needs of many households in developing countries that cannot afford animal protein. Production...

Plaaslike of ingevoerde grondbone – WAT LÊ OP JOU BORD?

Suid-Afrika produseer sedert die 19de eeu grondbone, met die eer­ste aangetekende produksie wat in 1843 begin het. Plaaslike grondbone word hoofsaaklik verbou in die Vrystaat, Limpopo en Noord-Kaap, wat deel uitmaak van die somerreënvalgebiede. In...

Blink toekoms vir kanola in die noorde

Kanola is ’n veelsydige en waardevolle gewas wat wêreldwyd gewild geword het vir sy olieryke sade. In Suid-Afrika word kanola hoofsaaklik in die Wes-Kaap as ’n wintergewas verbou. Onlangse ontwikkelinge het egter belowende potensiaal...

Kanolasaadtekort strategies aangepak

Plaaslike kanolaproduksie het die afgelope dekade uitstekende groei ervaar. In 2014 is 68 000 ha kanola geplant. Vir die 2024-plantseisoen is die voorlopige area wat aangeplant is 165 750 ha, wat ’n toename is...

Nuwe broodkoringkultivars vir die koringbedryf

Koring, die tweede belangrikste graangewas na mie­lies in Suid-Afrika, se 2023/2024-bemarkingsjaar het met ’n oes van 2,05 miljoen ton afgesluit. Ten spyte van ’n uitdagende produksieseisoen is dit net meer as die vyfjaar- gemiddelde...

Wat beïnvloed die lewensduur van ’n garskultivar?

Die volhoubare produksie en lewensduur van garskultivars is van kritieke belang vir die Suid-Afrikaanse landbousektor en broubedryf. As ’n teelmaatskappy speel die Suid-Afrikaanse Garstelersinstituut (SABBI) ’n sentrale rol in die ontwikkeling van kultivars wat aangepas...

Get the BASICS RIGHT

In the category for wheat production in the northern irrigation areas, Ross Braithwaite from DT Farming near Winterton won with a yield of 11,270 t/ha with a Sensako variety from Syngenta, SST 8205. Braithwaite farms...

Vele rolspelers dra by tot wen

Hilton Megaw is die vierde geslag van sy familie wat op die plaas Zandbult naby Douglas boer. Hy is al 18 jaar op die plaas en boer saam met sy pa, Garth, as die...

Konserwatiewe beplanning IS SLEUTEL TOT SUKSES

Danus van Zyl boer op die plaas Doringfontein naby Leeudoringstad. Hy het drie jaar gelede by sy pa, Kobus van Zyl, op die plaas aangesluit en saam boer hulle onder die besigheidsnaam DVZ-boerdery. Hy...

Presisie die rede vir jaarlikse sukses

Volhoubaarheid in onstabiele landbou- en finansiële omstandighede is die fokuspunt waarom Japie Breedt van Bapsfontein se boerderyfilosofie draai. Met ’n lewensuitkyk dat ’n mens jouself altyd moet druk om beter te presteer, is dit...

LATEST EDITION