Hoë opbrengs en kwaliteit – alles in een

Koringproduksie in Suid-Afrika het gedurende die afgelope dekade ’n reuse- afwaartse neiging getoon. Tien jaar gelede is net minder as 2 200 000 ton koring in Suid-Afrika geproduseer, terwyl die totale opbrengs van die...

Wisselbou kan gewasproduksiese wins verhoog

Gewasrotasie is ’n aspek wat dikwels bespreek word en waarvan die eindresultaat nog steeds nie duidelik is nie. Op vele plase word die wisselbou-effek onderbenut om risiko’s te verminder en finansiële voordeel te trek....

Ontwyk Sclerotinia deur verbouingspraktyke reg te bestuur

Sclerotinia is tans, naas droogte, die grootste oorsaak van lae opbrengste in sekere seisoene in groot dele van Suid-Afrika waar sojabone verbou word. Dit is ongelukkig so dat dit beskou word as ’n “goeie...

Bewaringslandbou

Maak dit ’n verskil aan die produksie-effektiwiteit van koring? Droëlandproduksiestelsels in die Wes-Kaap en meer spesifiek die Swartland-streek, is tradisioneel gebaseer op koringverbouing. Monokultuurverbouing het hoogty gevier sedert die 1700’s. Daar was darem so af...

Wie staan pa vir afloopwater op bewerkte landerye?

’n Vorige artikel wat in SA Graan/Grain verskyn het, getiteld “Kundigheid nodig om gronderosie te takel”, het verskeie vrae oor hierdie onderwerp laat ontstaan. Piet Theron, ’n afgetrede grondbewaringstegnikus, fokus in hierdie artikel op...

LATEST EDITION