Gee híéraan aandag – DuPont Pioneer Weeg en Wen-wenner sê wat hulle doen

August 2017 Pietman Botha, SA Graan/Grain medewerker Die feit dat Roos Boerdery oor jare op produksie bly fokus het, het hulle die 2015/2016-wenners vir die DuPont Pioneer Weeg en Wen-sojaboonbesproeiings-opbrengskompetisie gemaak. Hierdie boerdery word in die Wonderfontein-area in...

Enting van sojabone onder die loep

August 2017 Dr Stappies Staphorst, grondmikrobioloog konsultant Wat is biologiese stikstofbinding? Sojabone, soos meeste peulgewasse, beskik oor die vermoë om in ‘n simbiotiese verwantskap met spesifieke bakterieë van die rhizobia-groep te leef en atmosferiese stikstof te...

Beplanning en bestuur maak sojaboonproduksie by Viljoenskroon moontlik

August 2017 Pietman Botha, SA Graan/Grain medewerker Wisselbou lewer ‘n groot bydrae tot die winsgewendheid en volhoubaarheid van verbouingstelsels. In die westelike saaistreke is daar egter nie regtig gewasse waarmee mielies winsgewend afgewissel kan word nie, maar sojabone...

‘n Kykie na tendense in die plaaslike landboumasjineriemark

August 2017 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA Pryse van landboumasjinerie – en meer spesifiek die mate waartoe dit toegeneem het – is deesdae op elke graanprodusent se lippe. Dit is so dat die meeste groot...

A look at subsoiler or ripper efficiency

August 2017 JOHAN VAN BILJON and DR TINGMIN YU, ARC-Agricultural Engineering Why is ripping necessary? When tractor and implements are used, soil compaction may take place because of the texture of the soil and plough-pan effect...

Plantsapontledings maak pasgemaakte bemestingsprogramme moontlik

July 2017 WILLEM JONKER, bestuurder: OmniSap, Omnia Nutrilogie Plantsapontledings bied aan die produsent die geleentheid om die voedingstatus van gewasse en hul groeikragtigheid regdeur die seisoen te monitor en sodoende sy risiko te bestuur. In Suid-Afrika...

Plant growth promoting rhizobacteria – key to making soil more accessible to crops

July 2017 OWEN RHODE, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Soil is a dynamic resource that sustains life processes and is an important key in food security. Pathogens affect plant health, which threaten sustainable agriculture. Chemical fertilisers are known...

New programme for fertiliser quality monitoring in full swing

July 2017 CORNÉ LOUW, senior economist: Inputs, Grain SA. Grain SA, in collaboration with Fertasa, the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF), the Sasol Agricultural Trust and other sponsors, once again this year started with...

Grondgesondheid: Wat is dit en hoe word dit gemeet?

July 2017 DR HENDRIK SMITH, grondkundige, NviroTek Laboratoriums Vir ongeveer 100 jaar is grond in ‘n laboratoriumomgewing hanteer as ‘n nie-lewende sisteem. Kommersiële landboulaboratoriums in Suid-Afrika het gebruik gemaak van slegs fisiese en chemiese metings om...

Earthworms and its role in soil

July 2017 CHARNÉ MYBURGH, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Earthworms are cylindrical, segmented worms from the phylum Annelida. They live in the soil, feeding on living and dead organic material. More than 2 000 earthworm species have already been...

LATEST EDITION