Dit is hoekom…
August 2015
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
Ek het die ander dag ‘n interessante aanhaling raakgelees wat my weer opnuut laat dink het oor die toestand waarin ons land en sy mense is. Vry vertaal het...
Wat het van ons land geword?
July 2015
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
Ek sit nou die aand in die nuusateljee in Pretoria en wag vir die nuusleser in Johannesburg se onderhoud met my. Die hoofnuus gaan oor ons president se behuising...
Samesyn in ‘n biertuin
July 2015
Beste Grootneef
Ou Neef, ek sit die anderdag in NAMPO se biertuin en luister hoe die manne by die tafel langs my visvangstories uitruil. Die een storie wat oral opduik, maak nie saak in...
Die tweede Groot Trek – implikasies vir landbou
June 2015
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
In die 1838 het daar ‘n beweging gekom vanuit die Kaap na die onbekende binneland – amper blindelings weens omstandighede wat so sleg was dat die onbekende beter sou...
Die Anakonda
June 2015
Beste Grootneef
Langenhoven het baie spitsvondighede kwytgeraak. Een daarvan was “Een man met ‘n goeie plan, is ‘n meerderheid”. Só was dit ook die aand met die Jeugkommissie. Die debat was genadiglik nie oor...
Load shedding, food “shedding” and statues…
May 2015
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
With the drought in the north and countrywide load shedding, the thought crossed my mind that it was just the grain producers of our country who stood between load...
Die kort trek na die nuwe normaal
May 2015
Beste Grootneef
Die suidewindjie jaag vanoggend die stowwe in sulke bondels oor die plaaswerf. Die somer is oplaas verby en die eerste ryp sal nou enige stil nag val...Ou Neef, dis wrintiewaar tyd om...
Beurtkrag, beurtkos en standbeelde…
May 2015
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
So deur die droogte in die noorde en die landswye beurtkrag, het die gedagte by my opgekom dat dit net die graanprodusente van ons land is wat tussen beurtkrag...
Grain SA Congress 2015 in retrospect
April 2015
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
In my opinion there were two big new tendencies at the Grain SA Congress 2015, namely: Politicians started listening to producers; and producers’ ability to overcome problems.
Minister Senzeni Zokwana...
Fluisteringe uit ‘n ou gebou
April 2015
Beste Grootneef
Ek en Buurman het vroeër vandeesweek oor die draad staan en kuier. Dis droog man, die veld is sommer vaal. Buurman vertel toe dat die ou NAMPO-gebou in Bothaville uiteindelik verkoop is.
Daardie...