There is no quick fix for our problems
August 2016
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
I am sitting and reading news reports about the agricultural sector in various countries and in so doing I become acutely aware of the unique problems of other producers....
Daar is geen kitsoplossing vir ons probleme nie
August 2016
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
Ek sit en lees berigte oor die landbousektor in verskeie lande en raak só bewus van ander produsente se unieke probleme. Die droogte, politieke onstuimigheid en swak ekonomiese toestande...
Nóú moet ons koelkop bly
July 2016
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
Die proses om die nuwe Onteieningswet te finaliseer, het heelwat tyd in beslag geneem. Die eerste konsepwet is ‘n paar jaar gelede teruggetrek en daarna is daar opnuut begin...
‘n Bedreigde spesie
July 2016
Beste Grootneef
Buurman sê ‘n gebraaide skaaptjop in Gauteng en ‘n ongebraaide skoolgebou in Limpopo raak nou ewe skaars. Kyk, dit is nou een ding wat ons klompie in die Suidland goed kan doen...
Leer ons dan nooit?
June 2016
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
Die afgelope paar maande tussen Graan SA se kongres en die NAMPO Oesdag het relatief stil verloop. So stil soos 'n seun wat 'n pak slae by die skoolhoof...
In die skadu van ‘n reus
June 2016
Beste Grootneef,
Om te ruil is mos in ons bloed. Dit kom van die voorgeslagte af. Twee guldens vir tien tulpe. Of een swyn vir tien mudsakke gars. Wat van 'n passaat met 'n...
Don’t we ever learn?
June 2016
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
The past few months between Grain SA's congress and the NAMPO Harvest Day passed relatively quietly. As quiet as a school boy who got a hiding from the headmaster....
‘n Tolhek te koop
May 2016
Beste Grootneef,
Dit lyk of enigiets deesdae te koop is. Van 'n Kabinetspos tot 'n tolhek. 'n Stukkie Prasa-lokomotief of 'n lekker sappige tender is ook nie te versmaai nie.
Ons Suidland se geskiedenisboek raak...
Waarheen is Suid-Afrika op pad?
May 2016
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
Oral in die samelewing word die vraag oor waarheen Suid-Afrika op pad is, indringend bespreek: Wat gaan volgende gebeur en wat staan ons te doen indien hierdie of daardie...