Time to say goodbye with a last thought
It is already widely known that this is officially my last editorial in SA Graan/Grain. It was indeed a great privilege for me to be a part of the team for a relatively short...
Tyd om te groet met ’n laaste gedagte
Dit is reeds algemeen bekend dat dié amptelik my laaste hoofartikel in SA Graan/Grain is. Dit was inderdaad vir my ’n groot voorreg om vir die relatief kort rukkie deel van die span te...
Growing forward
Against the background of a recently published opinion piece (available by scanning the QR), inspired by several recent events that are causing business confidence to decline, I would like to share a few of...
Groei vooruit
Teen die agtergrond van die opiniestuk (beskikbaar deur die QR-kode te skandeer) wat onlangs gepubliseer is, geïnspireer deur verskeie gebeure die afgelope tyd wat besigheidsvertroue laat daal, deel ek graag ’n paar van ons...
Our ability to make the basic and the desirable happen
An announcement on a flight I was on recently just reminded me of our economic state of affairs. The captain explained that they had tried different heights, that the specific one was the best...
Ons vermoë om die basiese en wenslike te laat gebeur
’n Afkondiging tydens ’n vlug waarop ek onlangs was, het my maar net weer aan ons ekonomiese stand van sake herinner. Die kaptein het verduidelik dat hulle verskeie hoogtes probeer het, dat dié vlak...
Needed – in case or for sure?
We have seen how role-players in the value chain – during, but especially after Covid – started to manage stock on the principle of ‘just in case’ rather than the more optimal, cost effective...
Vir ingeval of vir seker nodig?
Ons het gesien hoe rolspelers in die waardeketting tydens, maar veral na Covid, voorraad begin bestuur het op die beginsel van “net vir ingeval” (just in case) eerder as die meer optimale, koste-effektiewe en...
Young producers have their say at Congress
What an excellent first quarter it was for Grain SA regarding direct contact with grain producers at various regional meetings as well as at the recent Congress!
Very evident is the incredible positivity, the willingness...
Jong produsente sê hul sê by Kongres
Wat ’n uitstekende eerste kwartaal was dit nie vir Graan SA betreffende direkte kontak met graanprodusente by verskeie streeksvergaderings asook die afgelope Kongres nie!
Iets wat soos ’n paal bo water staan, is die ongelooflike...