SA Grain August 2017

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Vroue gesels oor hul plek in landbou

August 2017 Valerie Cilliers, SA Graan/Grain medewerker Ons lewe in ‘n vinnig-veranderende wêreld en die rol van die vrou moet toenemend daarby aanpas. Met dié dat Vrouemaand in Augustus gevier word, val die kollig opnuut op die plek van die vrou in die samelewing. Ook in die landbousektor is daar ‘n besef dat vroue ‘n rol te […]

SANSOR holds its annual congress

August 2017 Corné Louw, senior economist: Grain SA The South African National Seed Organisation (SANSOR) held its 28th Annual Congress on 4 and 5 May this year in Oubaai in the Western Cape. The new leadership of the organisation where also elected. Mr John Odendaal, the chairman of the Agronomy Division high-lighted the following from […]

SAGL celebrates 20th anniversary and new crop protection division

August 2017 Louise Kunz, SA Graan/Grain contributor The basement of the Southern African Grain Laboratory (SAGL) at the Grain Building in Pretoria was converted into an elegant venue to host a celebration on 26 June this year.  This event marked the launch of the SAGL’s new crop protection division and coincided with their 20th anniversary. The SAGL […]

Nuwe gesigte by Agri SA

August 2017 SA Graan/Grain redaksie Die afgelope tyd was daar verskeie personeelveranderinge by Agri SA. Mnre Johan Pienaar (adjunk uitvoerende direkteur, Agri SA) en Nic Opperman (direkteur: Natuurlike Hulpbronne, Agri SA) het einde April vanjaar afgetree. Pienaar was amper 34 jaar en Opperman net meer as 21 jaar in diens van Agri SA. Mnr Janse Rabie […]

Navorsing nasionaal gekoördineer

August 2017 DRS ANNELIE BARNARD en VICKI TOLMAY, LNR-Kleingraan, Bethlehem LNR-Kleingraan het onlangs ‘n baie suksesvolle beplanningsvergadering gehou, waar rolspelers van oor die hele land byeengekom het. Hierdie vergadering word elke jaar aangebied om aan die kleingraanbedryf die geleentheid te bied om insae te verkry in die nuutste navorsing wat by LNR-Kleingraan gedoen word. Afgevaardigdes […]

‘n Blik op die toekoms van die rooivleisbedryf

August 2017 Gerhard Schutte, Rooivleis Produsente Organisasie Die Rooivleisbedryfsforum evalueer tans die voorstelle wat tydens die onlangse strategiese werkswinkel vir die rooivleisbedryf gemaak is, met die oog daarop om dit te implementeer en aansoek te doen vir ‘n statutêre heffing om die betrokke funksies te finansier. Die volgende heffingsaansoek vir die rooivleisbedryf sal teen November […]

Risiko’s om te oorweeg

August 2017 Luan van der Walt, landbou-ekonoom, Graan SA Deel 1 van hierdie reeks artikels het gehandel oor die markstrukture en inligtingsbronne en het in die Julie-uitgawe van dié tydskrif verskyn. Dit is egter vir die persone wat van die markinstrumente gebruik maak belangrik om die markstrukture en die inligtingsbronne te verstaan. Inligting is die […]

Oesversekering: ‘n Oorsig oor indeksversekering vir landbou

August 2017 Johan van den Berg, Santam Landbou Indeksversekering is in wese ‘n indirekte versekeringsproduk waardeur gepoog word om die werklike skade as gevolg van ‘n versekerde gevaar te dek deur ‘n voorafvasgestelde indeks. Tipes indeksversekering Daar is verskeie indeksversekeringsprodukte beskikbaar, maar die twee hoofgroepe is weer- en area-indeksversekering. Weerindeksversekering Weerindeksversekering is seker die bekendste […]

Navorsing op watertafel-sandgronde van die Noordwes-Vrystaat Deel 2: Evaluering van bewerkingspraktyke onder monokultuur-mielies

August 2017 Dr Danie Beukes, onafhanklike grondkundige en Carel Koch, onafhanklike landboukundige In Deel 1 van die artikel is daar gekyk na die agtergrond en proewe wat in die navorsing op die watertafel-sand-gronde van die Noordwes-Vrystaat gedoen is. Drie produsentemedewerkers, naamlik mnre Danie Minnaar (Springboklaagte, Kroonstad), Lourens van der Linde (Klein Constantia, Wesselsbron) en Thabo van […]

Navorsing op watertafel-sandgronde van die Noordwes-Vrystaat Deel 1: Agtergrond en proefbehandelings

August 2017 Dr Danie Beukes, onafhanklike grondkundige en Carel Koch, onafhanklike landboukundige Die sandgronde van die Noordwes-Vrystaat het ontwikkel uit Eoliese moedermateriaal wat sowat 1,8 tot 5 miljoen jaar gelede in die Plioseentydperk afgesit is op ‘n paleo-oppervlak. Díé oppervlak het bestaan uit swak-gedreineerde, kleierige verweringsprodukte van doleriet, moddersteen, kalkreet en skalie. Eoliese sande se […]

Kg graan/mm water: Hoe vergelyk jou plaas se effektiwiteit?

August 2017 Luan van der Walt, landbou-ekonoom, Graan SA en dr Hendrik Smith, bewaringslandboufasiliteerder, Graan SA In die hedendaagse landbou-omgewing speel die konsep van effektiwiteit ‘n enorme rol en daar word al hoe meer verwys na die effektiwiteit van produsente of produksiestelsels as ‘n maatstaf van volhoubaarheid. Hierdie effektiwiteit word aan verskeie aspekte gemeet, wat […]

Bestuur plantestand en begin jou koringoes op die voorvoet

August 2017 Dr Robbie Lindeque, LNR-Kleingraan, Bethlehem Ten einde die volle genetiese opbrengspotensiaal van moderne kultivars te verwesenlik, is ‘n goeie begin uiters belangrik. Omgewing, wat klimaat en produksiepraktyke insluit, rem toenemend teen hoër opbrengste wat noodsaaklik is om koringverbouing winsgewend te maak. ‘n Produsent het geen beheer oor die klimaat nie en die hoeveelheid […]

Wes-Kaapse graanproduksie kry ‘n hupstoot met navorsing

August 2017 Dr Johann Strauss, Direktoraat Plantwetenskappe, Navorsing en Tegnologie Ontwikkelingsdienste,Wes-Kaapse Departement van Landbou Volhoubaarheid, voedselsekerheid en klimaatsverandering is gonswoorde wat amper elke dag gehoor word. Vir die landbousektor is hierdie woorde egter ‘n daaglikse realiteit. Die droogte in die noordelike dele van ons land voor-verlede jaar en die afgelope twee seisoene se ondergemiddelde reënval […]

Tydigheid: Die belangrikste aspekte van graanproduksie – meet jouself hieraan

August 2017 Pietman Botha, SA Graan/Grain medewerker As ‘n spesifieke gewas ná die optimale plantvenster van die gewas geplant word, is die gewas se verwagte opbrengs laer is. Gewoonlik beteken dit dat die gewas nie optimaal sal produseer nie en daarom dat die opbrengste in die meeste van die gevalle laer is. Om tydig te kan plant, […]

Soybean crop quality overview of the 2015/2016 season

August 2017 Jolanda Nortjé, laboratory manager, Southern African Grain Laboratory NPC The extreme drought conditions experienced during the 2015/2016 season, led to an almost 27% (184 500 ha) decline in soybean production area. Yield was also negatively impacted, with the average national yield decreasing from 1,56 t/ha in 2014/2015 to 1,47 t/ha. The result was […]

Rusperbandtrekkers het verseker ‘n plek by Suid-Afrikaanse graanprodusente

August 2017 Pietman Botha, SA Graan/Grain redaksie Daar sal altyd ‘n debat wees oor of rusper­band­trekkers die oplossing vir ‘n groot aantal graanpro­dusente se bewerkingsprobleme is. Die kostes vir die aankoop van só ‘n trekker is heelwat hoër, so is die addisionele effektiwiteit en die ekstra besparing op brandstof die moeite werd? Aangesien die enigste bron van […]

Nuwe tegnologie vir sojabone op pad

August 2017 Leonard Oberholzer, tegnologie-ontwikkelingsbestuurder: Suid-Afrika, Monsanto Die uitstekende waarde wat biotegnologie na soja- en mielieprodusente in Suid-Afrika gebring het, het gelei tot verdere behoeftes in die sojaboonbedryf. Met die huidige uitbreiding van sojaboonaanplantings in die land, het dit tot gevolg dat die gebruik van nuwe biotegnologie in soja-bone groot waarde na die mark toe […]

Goeie praktyke vir versorging van trekkerbande

August 2017 Lara de Goede, bemarkingsadministrateur, Tubestone Met ‘n kompeterende landbou- en industriële sektor is die aanvraag vir kwaliteit bande groot. Die leeftyd van jou bande sal egter afhang van die korrekte aanwending en gebruik, maak nie saak hoe hoog die kwaliteit van die produk is nie. Dit is noodsaaklik om die spesifikasies te volg […]

Gee híéraan aandag – DuPont Pioneer Weeg en Wen-wenner sê wat hulle doen

August 2017 Pietman Botha, SA Graan/Grain medewerker Die feit dat Roos Boerdery oor jare op produksie bly fokus het, het hulle die 2015/2016-wenners vir die DuPont Pioneer Weeg en Wen-sojaboonbesproeiings-opbrengskompetisie gemaak. Hierdie boerdery word in die Wonderfontein-area in die Belfast-distrik bedryf. Roos Boerdery het al groot en diep spore in die landbousektor getrap. Gerrit Roos is alombekend […]

Enting van sojabone onder die loep

August 2017 Dr Stappies Staphorst, grondmikrobioloog konsultant Wat is biologiese stikstofbinding? Sojabone, soos meeste peulgewasse, beskik oor die vermoë om in ‘n simbiotiese verwantskap met spesifieke bakterieë van die rhizobia-groep te leef en atmosferiese stikstof te benut. Die proses van simbiotiese N-binding is van enorme eko­nomiese belang vir opbrengs van hoë proteïeninhoud-sojabone. Spesifieke Bradyrhizobium-rasse infekteer die […]

Beplanning en bestuur maak sojaboonproduksie by Viljoenskroon moontlik

August 2017 Pietman Botha, SA Graan/Grain medewerker Wisselbou lewer ‘n groot bydrae tot die winsgewendheid en volhoubaarheid van verbouingstelsels. In die westelike saaistreke is daar egter nie regtig gewasse waarmee mielies winsgewend afgewissel kan word nie, maar sojabone is ‘n gewas wat gewis sekere voordele vir mielieverbouing kan bied. Sojaboonverbouing vereis dat ‘n produsent sy bestuur moet […]

‘n Kykie na tendense in die plaaslike landboumasjineriemark

August 2017 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA Pryse van landboumasjinerie – en meer spesifiek die mate waartoe dit toegeneem het – is deesdae op elke graanprodusent se lippe. Dit is so dat die meeste groot items ingevoer word; en daarom speel die waarde van die rand ook ‘n belangrike rol in plaaslike prysvorming. Die […]

A look at subsoiler or ripper efficiency

August 2017 JOHAN VAN BILJON and DR TINGMIN YU, ARC-Agricultural Engineering Why is ripping necessary? When tractor and implements are used, soil compaction may take place because of the texture of the soil and plough-pan effect by heavy weight of large scale machinery. Soil compaction prevents the root development of plants and planted crops. Soil […]

Kan te veel van ‘n goeie ding ooit sleg wees?

August 2017 Jannie de Villiers, uitvoerende hoofbestuurder Ek het regtig arm grootgeword. Daar was meestal genoeg om van te lewe, maar bykans nooit te veel nie. Tog het my ma my iewers in my lewe die les geleer van “te veel van ‘n goeie ding is nie goed nie” – soos te veel lekkergoed eet en […]

Can too much of a good thing ever be bad?

August 2017 Jannie de Villiers, CEO I really grew up poor. There was always enough to live from but almost never too much. Nevertheless, somewhere in my life my mother taught me the lesson of ‘too much of a good thing is not good’ – like eating too much sweets and drinking too many cool […]