SA Grain May 2019

  • All
  • INPUT & PRODUCTION
  • MARKETS
  • SPONSORED CONTENT

What to do when input quality falls short

When the quality of seed or any other agricultural input falls short, it can have significant financial consequences. That’s why it’s important to be prepared and know how to handle the situation correctly. Below are practical guidelines for producers on how to deal with substandard input quality. Grain SA is a producer-led organisation committed to […]

Maak só wanneer insetkwaliteit onvoldoende is

Wanneer saad of enige ander inset se kwaliteit tekortskiet, kan dit groot finansiële gevolge hê. Daarom is dit noodsaaklik om voorbereid te wees en te weet hoe om die situasie reg aan te pak. ’n Belangrike nota om in gedagte te hou, is dat probleme met kwaliteit so vinnig as moontlik aangemeld moet word. Hieronder […]

“Staygreen”: Die wetenskap agter mielies wat langer groen bly

In moderne mielieproduksie is mielies se vermoë om langer groen te bly nie net ’n visuele verskynsel nie – dit is inderwaarheid ’n meetbare voordeel en teken van ’n gesonde mielieplant. Deur te verstaan hoe genetika, fisiologie en gewasbestuur saamwerk om die sogenaamde staygreen-eienskap te behou, kan produsente topopbrengste met hoëpotensiaalmieliebasters in verskillende omgewings behaal; […]

Staygreen in maize: the science behind the term

In modern maize production, staying green isn’t just a visual cue – it’s a measurable advantage and sign of a healthy, powerful crop. Understanding how genetics, physiology, and crop management interact to preserve staygreen is key to unlocking consistent, high-performing maize across diverse environments. Dr Rikus Kloppers, crop disease specialist heading up Robigalia CropCare, delves […]

Ekonomiese aanwysers en prysbewegings in 2025

DIE PRESTASIE VAN DIE EKONOMIE WORD GROOTLIKS BEÏNVLOED DEUR ’N HANDVOL SLEUTELAANWYSERS WAT DIE MARK SE RIGTING AANDUI EN PRODUSENTE SE BESLUITE OOR PRODUKSIE, BELEGGINGS EN RISIKO­BESTUUR VORM. In 2025 funksioneer Suid-Afrikaanse graanprodusente in ’n uitdagende en dinamiese omgewing waar prysbewe­gings nie bloot toevallig plaasvind nie, maar die resultaat is van interaksies tussen vraag en […]

WINTERGRANE: vooruitsigte vir die 2025/2026-seisoen

10/07/2025 DEURSIGTIGE MARKINLIGTING IS DIE HOEKSTEEN VAN ’N VRYEMARK­STELSEL. GELYKE TOEGANG TOT BETROUBARE DATA VERSEKER DAT ALLE MARKDEELNEMERS, VAN PRODUSENTE TOT HANDELAARS, INGELIGTE BESLUITE KAN NEEM. Teen Oktober 2025 het Suid-Afrika se wintergraanbedryf die eer­ste­ bemarkingsmaand van die 2025/2026-seisoen betree. Hoewel dit nog vroeg is, bied beskikbare markinligting reeds ’n eerste aanduiding van verwagte vraag- […]

Working safely with hazardous chemicals on grain farms

Part 2 Grain farming is a cornerstone of South Africa’s agricultural economy, contributing directly to national food security and supplying raw materials to industries such as food processing and animal feed. The sector not only sustains livelihoods and rural communities but also ensures that households across the country have consistent access to staple foods. However, […]

Driving the future of agriculture: why SA needs genome editing

Plant breeding has changed significantly in the last 100 years. Just like cars, there are different vehicles to use depending on the desired outcome. Like a classic car, conventional breeding will get you where you need to go; maybe the journey will be longer and with more stops, but you will arrive at your destination. […]

Belê in presisietegnologie vir beter grond, hoër opbrengs en groter wins

In die wêreld van moderne landbou is presisietegnologie nie meer ’n luukse nie maar ’n gegewe. Dit is ’n hulpmiddel waarmee produsente hul wins kan verhoog deur insetkoste meer doeltreffend te bestuur. Dié tegnologie bereik egter slegs sy volle potensiaal wanneer die produsent persoonlik betrokke raak en belangstelling toon in die werking en toepassing daarvan. […]

Onder- én oordosering veroorsaak onkruidweerstand

Weerstand van onkruid teen onkruid­doders is nie ’n “tweesnydende swaard” nie, maar eerder “driesnydend” wanneer die drie belangrikste maniere waarop weerstand by onkruid ontwikkel in ag geneem word. Dit is: (i) deur ’n mutasie, oftewel die natuurlike ontstaan van ’n verandering, in die molekulêre samestelling van die onkruiddoder se teikenensiem wat die setel van aksie […]