- All
- FEATURED
- FOKUS
- GRAIN SA
- ON FARM LEVEL
- RELEVANT
SADC-graanhandel – wat sê die data?
November 2015 WANDILE SIHLOBO, ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA en TINASHE KAPUYA, hoof: Handel en Beleggings, Agbiz Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) bestaan uit 15 lidlande, wat Angola, Botswana, die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), Lesotho, Madagaskar, Malawi, Mauritius, Mosambiek, Namibië, die Seychelle, Suid-Afrika, Swaziland, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe insluit. In 2014 was die streek se […]
Is jou brood steeds sy sout werd met minder sout?
November 2015 CHRISSIE MILES, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Met minder as ‘n jaar oor voordat wetgewing die verlangde verlaging van soutinhoud in brood implementeer, het ons gaan ondersoek instel om te bepaal wat die invloed van die verlaagde soutinhoud op ‘n basiese broodresep se brood gaan wees. Die basiese bestanddele is meel, water, suiker, vet, gis en […]
Conservation agriculture: Part 20
November 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 20th in a series of articles highlighting a specific pasture crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA) based […]
Irrigation scheduling to navigate load shedding and optimise water consumption
November 2015 JAMES MOORE, IrriCheck With the persistent and rapid rise in energy costs and increased pressure on our water resources, the South African irrigation producer is, now more than ever, faced with the problem of how to produce more, with less, and to make every drop count. To add to this, producers have to […]
Drylands and rangelands across Southern Africa: Using earth observation to define the most water efficient regions
November 2015 TONY PALMER, specialist research: ARC-Animal Production Institute, Grahamstown Water use efficiency is one of several unifying concepts for comparing different rangeland condition classes and land use options. Throughout Southern Africa there are examples of places that are perceived to be degraded due to the application of incorrect farming practices including overgrazing and incorrect […]
Die sensitiewe kant van ons enigste nie-hernubare natuurlike hulpbron
November 2015 JOHAN HABIG, LNR-Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming Suid-Afrika is ryk aan natuurlike hulpbronne. Lug, water en grond is wel ons land se mees kosbare hulpbronne, maar grond is egter ons enigste nie-hernubare hulpbron. Dit is nie verbasend nie, aangesien slegs ongeveer 6 cm – 8 cm vrugbare grond oor ‘n tydperk van 2 000 jaar […]
Celebrating the International Year of Soils: Exploring some soil biological indicators
November 2015 HENDRIK SMITH, CA facilitator: Grain SA, WILLIE PRETORIUS, Crop Systems and Radicle Soil Health Laboratory, JOHAN HABIG, researcher: ARC-Plant Protection Research Institute, GERRIE TRYTSMAN, researcher: ARC-Animal Production Institute and LIESL WIESE, researcher: ARC-Institute for Soil, Climate and Water Soils are of central importance for delivering ecosystem services, such as food production and climate […]
Biogas production potential for South African sugar cane industry
November 2015 PRIMROSE MAGAMA and KHUTHADZO MUGODO, both from the ARC-Institute of Agricultural Engineering and SALOME MODISELLE, Economic Analysis Unit, ARC-Agricultural Economics and Capacity Development The aim of this article is to present the potential for local biogas production from the sugar cane industry in South Africa. The review of biogas production potential in this […]
Average irrigation yields improved with variable rate irrigation systems
November 2015 JACO NEL, technology and field service manager: Lindsay Soil and topography varies in most centre pivot circles with some soil types and areas that will become water locked while others will remain too dry to produce optimally. Due to this, the yield will also fluctuate. These low and high spots and soils create […]
Successful farmers know all about hard work and commitment
November 2015 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor and photos: JOANIE SCHEEPERS “He helps others most, who shows them how to help themselves,” is a quote by the often cited American evangelist, AP Gouthey. At this year’s Day of Celebration it was clear that the valued advice shared with new era farmers by Grain SA’s team […]
Staatmakers word gegroet
November 2015 WIM VENTER, Oesdagbeampte: Graan SA Graan SA se NAMPO Oesdagkomitee het in Junie vanjaar tydens ‘n smaakvolle middagete op NAMPO Park, van drie staatmakers wat op die Oesdagkomitee gedien het, afskeid geneem. Tydens die geleentheid is dank betoon teenoor mnre Harm Steenkamp, Ryan Mathews en me Rika van Eeden wat hulle tyd en […]
Graanprodusentwenners wys geestelike taaiheid te midde van uitdagings
Graanprodusentwenners wys geestelike taaiheid te midde van uitdagings November 2015 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker en foto’s: HELENUS KRUGER Net soos bekende historiese en huidige legendes in die wêreld, het die Graanprodusent van die Jaar 2015-finaliste en wenners ook met uitdagings te doen op hul pad na sukses. Genade Boerdery van Douglas (Graan SA/Syngenta Graanprodusent […]
Graan SA-lede kuier heerlik saam by die Megaweek
November 2015 TOIT WESSELS ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Kaapprovinsie, ALZENA GOMES, skakelbeampte en LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Wes-Kaap, almal van Graan SA. Foto’s: ALZENA GOMES Met die 2015 Agri Mega Week iets van die verlede, kyk ons weer eens terug na al die gebeure tydens dié week wat op Bredasdorp plaasgevind het. Mega Park was vanaf Woensdag, […]
Dinge is aan die verander
November 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Ek het ‘n klompie jare gelede ‘n boek gelees oor leierskapstyle in tye van verandering. Die skrywer (Alan Roxburgh: Crossing the bridge) het baie moeite gedoen om te verduidelik wanneer die samelewing verandering beleef en wat nodig is, vir jou as leier, om onder sulke omstandighede te doen. Sy […]
Die horingroete
November 2015 Beste Grootneef Buurman sê hy was so kwaad vir die Bokke toe hulle teen die Japannese vasgeval het, hy het sommer twee bladsye uit sy Facebook geskeur. Hy sê ook die Bokke sou nog verder verloor het as die Japannese met hul oë oop gespeel het. Dit wys jou, as jy net opdaag om te […]
Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig
November 2015 — LWO Werkgewersorganisasie (Deel 2) ANSOFIE TIEDT, bestuurder: Bemarking, LWO Werkgewersorganisasie Die LWO Werkgewersorganisasie is in 1990 gestig met die aanvanklike doel om uitsluitlik aan produsente binne die Suid-Afrikaanse landbougemeenskap bystand te verleen met die hantering van arbeidsregaangeleenthede. Waarin spesialiseer die organisasie? Die LWO staan die werkgewer strategies asook op grondvlak by met […]