SA Grain June 2018

Graanvoorraad en beskikbaarheid

June 2018 Deur die loop van die bemarkingseisoen word voortdurend verwys na die produksie, verbruik en voorraadvlakke van graan. Dit is, onder andere, die belangrikste fundamentele aspekte wat rolspelers in die bedryf in gedagte hou wanneer die moontlikhede vir die seisoen in terme van markprysverwagtinge oorweeg word. Produksie verwys na die hoeveelheid graan wat plaaslik […]

GOSA is breëbors oor bedryf én produsente se effektiwiteit

June 2018 JOHAN SMIT, namens GOSA ​​​​​’n Geskatte meer as 20 miljoen ton graan- en oliesade­voorrade is in die 2017-seisoen effektief deur die Graan­hanteringsorganisasie (GOSA) se lede hanteer. Diepsee-uitvoere het sowat 2 miljoen ton beloop, waarvan wit­mielies uitgevoer is na Kenia en geelmielies na Japan, Korea en Taiwan. GOSA het sy lede bedank vir die […]

Die belangrikheid van produsentbeheerde besighede

June 2018 LIZE MORRIS, SA Graan/Grain medewerker en ‘n Meesterstudent aan Kovsies; artikel in samewerking met Graan SA geskryf Die landbousektor het al heelwat fases van verandering deurgegaan: In die verlede het produsente nie regtig nodig gehad om verder as die plaashek te fokus nie. Produksie was gefokus op die plaaslike gemeenskap en bemarking is deur die […]

RED TAPE takes longer and longer

June 2018 Jannie de Villiers, CEO The writing of this editorial was done on the eve of NAMPO 2018. Producers in the south planted and in the north, harvested. The rain had not yet fallen in the south, but the guys were planting at great speed. Andries Theron reported as follows the other day: 100 […]

BUROKRATIESE ROMPSLOMP sloer al hoe meer

June 2018 Jannie de Villiers, HUB Die skrywe van dié hoofartikel het op die vooraand van NAMPO 2018 plaasgevind. Produsente in die suide het geplant en dié in die noorde was besig om te stroop. Die reën in die suide het nog nie geval nie, maar die manne het geplant laat die stof so staan. […]

‘n Okkasie

June 2018 Beste Grootneef Orion en Sirius is saam oor die westerkim vir die noorde se somer. Die koue wintersaande in die Vrystaat word nou met die Skerpioen en die Suiderkruis versier. Helder, skoon aande met koue nagte. En kraakvars oggende met spierwit ryp oor die vleie uitgestrooi. Ou Neef, so loop die seisoene die een […]

The INEFFICIENT producer? Questioning the South African wheat value chain’s core competitiveness

June 2018 MICHAEL DAY, managing director, AfriValue Consulting; research conducted in fulfilment of MSc (Agric), Agricultural Economics at Stellenbosch University The term ‘competitiveness’ is best understood as the ability of a sector, industry, firm or farm to compete by trading their products within the global environment while at least earning the opportunity cost of resources […]

Laboratory achieves OECD GLP compliance

June 2018 WIANA LOUW, general manager, SAGL The Southern African Grain Laboratory (SAGL)’s Crop Protection test facility achieved OECD Good Laboratory Practice compliance during July last year. This means that results of studies conducted at the facility can be accepted by other countries. What is the OECD? The Organisation for Economic Co-operation and Development (OECD), […]

Wees effektief om doeltreffend te boer

June 2018 Die beginsels van effektiwiteit en doeltreffendheid in boerdery raak al hoe belangriker soos die boerdery-omgewing toenemend meer gesofistikeerd en volhoubaar moet word. In die hedendaagse uitdagende toestande met die toenemende koste van insette, lae graanpryse en druk op natuurlike hulpbronne, is dit vir produsente van kardinale belang om die produksiefaktore tot sy beskikking […]

PROFIT MAXIMISING feeding period for cattle

June 2018 PHILLIP OOSTHUIZEN, head: Economics and Research, Sernick Group The cattle feedlot sector plays a significant role in the red meat industry. Approximately 70% to 80% of cattle that reach the consumer went through a feedlot feeding phase to ensure a market acceptable carcass. Intensive feeding of cattle in feedlots is crucial due to […]