SA Grain June 2015

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Internationally benchmarked testing services to support local excellence

June 2015 WIANA LOUW, general manager: Southern African Grain Laboratory The Southern African Grain Laboratory (SAGL) was founded in 1997 by the grain and oilseeds industries as the reference laboratory with the purpose of measuring the desired characteristics of maize, wheat, soybeans and other crops for customers in Southern Africa through reliable and professional analytical […]

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

June 2015 — Wat is regtig die oorsaak van arbeidsprobleme op plase?   PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Wat is die werklike oorsaak dat so baie plaasarbeiders nie in die werksplek kan funksioneer nie? Werkers word dieselfde hanteer en sommige floreer, terwyl ander uitval. Baie arbeiders bly eenvoudig die reëls oortree en is dikwels onbetroubaar. […]

Inset-oorsig

June 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Deursigtigheid in die landbouchemiese bedryf moet verbeter Graan- en oliesadeprodusente raak toenemend bekommerd oor tendense in landbouchemiese pryse. Tydens Graan SA se Kongres in Maart 2015 het die lede van Graan SA, veral koringprodusente uit die Wes-Kaap, beklemtoon dat die koste van landbou-chemikalieë handuit ruk. Klagtes […]

Grain market overview

June 2015 11 May 2015 WANDILE SIHLOBO, economist, Industry Services, Grain SA and TINASHE KAPUYA, manager: Trade and Investment, Agbiz Identifying strategic export markets for SA sorghum industry This year, South Africa is confronted by drought and the country is expected to be a net importer of grains. Nonetheless, that does not cease the need […]

Die beheer van winteronkruide in somerreënvalstreke is ook belangrik

June 2015 ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse Een van die definisies van onkruide, is dat dit plante is wat groei waar dit nie moet nie. Alle plante wat gesien word as ‘n onkruid, het gewoonlik kenmerkende eienskappe, soos ‘n lang leeftyd, vinnige ontkieming, welige groei en produksie van derduisende sade. Onkruide is sterk kompeteerders wat […]

Conservation agriculture: Part 15

June 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 15th in a series of articles highlighting a specific pasture crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA) based […]

An opportunity to discover basis premiums on a transparent and JSE guaranteed platform

June 2015 — Basis Futures coming next   CHRIS STURGESS, director: Commodities and Key Client Management, Capital Markets, JSE There has been much published about the JSEs reference to location differentials in order to accommodate physical delivery in completion of a futures contract, particularly where a single point is referenced; as well as the need […]

Is waardetoevoeging bedoel vir jou?

June 2015 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Produsente is terdeë daarvan bewus dat die winsgewendheid van die primêre sektore onder druk is. Die Tiger’s en Premier’s van die wêreld bedryf ‘n besigheid waar daar geweldige hoë dividende jaarliks betaal word. Hierdie besighede verwerk baie primêre landbouprodukte waarmee hulle dié winste verdien. Moet produsente nie dalk […]

Die verwerking van mielies tot meel van nader bekyk

June 2015 LUTER PRETORIUS, kwaliteitskontrolebestuurder: Afgri Witmieliemeel is sinoniem met Suid-Afrika. Vir die meeste mense in die land verwys dit heel moontlik na spierwit mieliepap, gaargemaak na eie keuse. Verskillende metodes van gaarmaak vereis verskillende produkte met verskillende kwaliteite en kenmerke. Pap gemaak van witmielies, is maar een afdeling van mielies in ons land en […]

Data mining opens up new possibilities for identifying maize crop quality trends

June 2015 CORINDA ERASMUS, STEPS Science Training and WIANA LOUW, general manager: Southern African Grain Laboratory What is data mining? Data mining is the practice of examining large pre-existing databases with the objective to generate new information. Modern data mining software allows users to analyse data from many different angles, categorise it and summarise the […]

Graan SA tevrede met suksesvolle NAMPO 2015

June 2015 SA Graan/Grain redaksie ‘n Kombinasie van die nuutste landboutegnologie, produkverskeidenheid, innovasie, gespreksvoering, netwerkgeleenthede, landbou-gasvryheid en ideale weersomstandighede het gesorg dat NAMPO 2015, wat van 12 tot 15 Mei buite Bothaville in die Vrystaat plaasgevind het, sy reputasie gestand gedoen het as Suid-Afrika se vertoonvenster van landbou. Graan SA, organiseerder van die NAMPO Oesdag, […]

Fotobeeld van die Graan SA NAMPO Oesdag 2015: Deel 1

June 2015 Estie de Villiers, Elmarie Helberg, Louise Kunz en Adri Theron, SA Graan/Grain medewerkers                Publication: June 2015 Section: Grain SA

Die tweede Groot Trek – implikasies vir landbou

June 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO In die 1838 het daar ‘n beweging gekom vanuit die Kaap na die onbekende binneland – amper blindelings weens omstandighede wat so sleg was dat die onbekende beter sou wees. In my Standerd 2 Geskiedenisboek is dit die Groot Trek genoem. Vandag lees ons in die Nasionale Ontwikkelingsplan […]

Die Anakonda

June 2015 Beste Grootneef Langenhoven het baie spitsvondighede kwytgeraak. Een daarvan was “Een man met ‘n goeie plan, is ‘n meerderheid”. Só was dit ook die aand met die Jeugkommissie. Die debat was genadiglik nie oor Belhar nie, maar wat vanjaar se uitstappie vir die jeug sou behels. Buurman kom toe met die blink plan […]