SA Grain July 2016

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • NAMPO
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Fotobeeld van die Graan SA NAMPO Oesdag – Deel 2

July 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Publication: July 2016 Section: NAMPO

Risikobestuur vir die moderne produsent

July 2016 HANS SMIT, WeatherInDe, BVG Die vinnige verandering in die wêreldekonomie en klimaatsom standighede het die hele landbousektor se horison vir ewig verander. Die vinnige verandering het baie produsente en landboumaatskappye onkant gevang en die dinamika in die landbousektor baie vinnig verander. Risikobestuur was redelik effektief deur optimalisering en verbetering van boerderypraktyke en versekeringsbestuur. […]

Hans lê finaal sy pen neer

July 2016 MAGDA DU TOIT, Monsanto Om volstoom te kon werk tot op 90-jarige ouderdom, sit nie in enige een se broek nie. ‘n Legende en bekende in die politieke en landboukringe het gegroet op die wonderlike ouderdom van 90 jaar. Tot siens, Hans Lombard. Ek wil graag my huldeblyk begin deur Hans se eie […]

Die verkiesing is nié net nog ‘n verkiesing nie

July 2016 HARALD PAKENDORF, politieke ontleder Met Suid-Afrika gaan dit op die oomblik nie goed nie. Met die regerende ANC nog slegter. Stygende onrus, stygende werkloosheid, stygende lewenskoste, stygende radikalisme, dalende ekonomiese groei, dalende rand, dalende kanse dat die land se kredietgradering stabiel sal bly. Plus die droogte. Én onsekerheid rondom ekonomiese beleid in die […]

‘N RUSTIGE OU met ‘n brandende passie vir landbou

July 2016 — Ontmoet Graan SA se nuwe voorsitter ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain SA Graan/Grain het Graan SA se voorsitter, Jaco Minnaar, net eers ‘n kansie gegee om behoorlik sy sit in die saal te kry, voor ons met hom gesels het oor sy nuwe verantwoordelikheid, sy boerdery en die organisasie wat hom […]

MAIZE LETHAL NECROSIS: Possible threat to local maize production

July 2016 BRADLEY FLETT and KINGSTONE MASHINGAIDZE, ARC-Grain Crops Institute, Potchefstroom Maize (Zea mays L.) is the most important cereal crop in sub-Saharan Africa, covering over 25 million hectares, largely in smallholder farming systems that produce over 38 million metric tons (MMT) of grain. This represents 34% of cereal production and is 8% of the […]

KULTIVARKEUSE: Hoe om die regte een te kies

July 2016 LEONARD OBERHOLZER, tegnologie ontwikkelingsbestuurder: Monsanto Kultivarskeuse is een van die belangrikste besigheidsbesluite wat ‘n produsent jaarliks moet neem. Produsente word oorval met inligting, proefresultate, bemarkingsmateriaal en ander media. Dit word al hoe moeiliker om goeie besluite te neem en sin te maak uit al die inligting waarmee produsente gebombardeer word. Met hierdie artikel […]

‘n Blik op die saadpryse vir die 2016/2017-produksieseisoen

July 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA en LANDI KRUGER, datawetenskapkoördineerder: Graan SA Saad as produksie-inset maak tans ongeveer 13% van ‘n mielieprodusent se lopende produksiekoste uit, terwyl dit tien jaar terug 10% daarvan uitgemaak het en 15 jaar gelede 5%. Mieliesaadpryse het vir die 2016/2017-produksieseisoen ge middeld met 6,9% gestyg. Op ‘n gemiddelde […]

A stride closer to food security in the face of climate change

July 2016 KINGSTONE MASHINGAIDZE, ARC-Grain Crops Institute, Potchefstroom In South Africa 70% of the population consume maize as their staple food. Therefore research into improving this food crop is vital for food security and sustainability. With only 13% of South Africa being arable due to low rainfall and poor soils, the challenge facing producers to […]

ERDWURMS – onlosmaaklik deel van grondinteraksies

July 2016 CHARNÉ MYBURGH, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom   Charles Darwin, bekend vir sy werk op natuurlike seleksie, het die volgende te sê gehad oor erdwurms: “Dit is te betwyfel of daar baie ander diere is wat so ‘n belangrike rol in die geskiedenis van die wêreld gespeel het as hierdie nederige georganiseerde wesens.”   […]

Effektiwiteit van KAN teenoor ureum by mielies – verskillende tye van toediening en onder droë omstandighede

July 2016 ERIK ADRIAANSE, bestuurder: Produkontwikkeling en Tegniese ondersteuning, Sasol Stikstof (N) word normaalweg onder relatiewe hoë reënval beter benut wanneer dit later toegedien word – teen vier tot agt weke na-plant – vergeleke met voor-planttoedienings (Grove et al., 1980). Daarteenoor het toedienings teen twee weke na-plant hoër opbrengs gelewer wanneer dit relatief droog is […]

Die fisiese eienskappe van kunsmis: Watter vrae moet jy vra?

July 2016 JOHANN PEEK, direkteur: Tegnies en Produksie, Omnia Kunsmis en VOSSIE WILSNACH, bestuurder: Chemtech, Omnia Kunsmis   Met die heersende uitdagende landboutoestande, is die versoeking om die goedkoopste insette te bekom, groter as ooit tevore. Die risiko verbonde aan die koop van sub-standaard insette moet sorgvuldig oorweeg word, aangesien dit boerderyrisiko verhoog en tot […]

Breedwerpige voor-planttoediening van kunsmis neem al hoe meer toe

July 2016 RENIER BOTHMA, landboukundige: Opbrengsverbeteringstelsels, Kynoch Die toenemende styging in arbeidskoste, massahantering van kunsmis en verkorte planttyd – veral waar groot oppervlaktes geplant moet word – het veroorsaak dat die voorplantuitstrooi van kunsmis toegeneem het. Breedwerpige toediening van kunsmis voor planttyd word al vir etlike jare suksesvol onder besproeiing aangewend om grondregstellings met kalk, […]

2016 se oes- en kunsmisprysverhouding is gunstig

July 2016 HANS LOMBARD, namens Fertasa Die huidige oes/kunsmis-prysverhouding is gunstig vergeleke met dié van die vorige seisoen en behoort die vraag na kunsmis gedurende die 2016/2017-plantseisoen te kan ondersteun, het mnr Adriaan de Lange (voorsitter: Fertasa) in sy jaarverslag gesê wat tydens die vereniging se 56ste jaarkongres in Johannesburg gehou is. De Lange is […]

Nóú moet ons koelkop bly

July 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Die proses om die nuwe Onteieningswet te finaliseer, het heelwat tyd in beslag geneem. Die eerste konsepwet is ‘n paar jaar gelede teruggetrek en daarna is daar opnuut begin met ‘n nuwe konsep. Graan SA het die nuwe proses verwelkom en die uiteindelike wet is veel beter as […]

‘n Bedreigde spesie

July 2016 Beste Grootneef Buurman sê ‘n gebraaide skaaptjop in Gauteng en ‘n ongebraaide skoolgebou in Limpopo raak nou ewe skaars. Kyk, dit is nou een ding wat ons klompie in die Suidland goed kan doen – en dit is om iets aan die brand te steek. Of dit nou ‘n braaivleisvuur of ‘n skool […]

Conservation agriculture: Part 26

June 2016 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 26th and final of a series of articles highlighting crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA)-based crop-pasture rotations. […]

Aalwurmpeste knou produksie van mielies en ander wisselbougewasse

June 2016 DRIEKIE FOURIE, Eenheid vir Omgewingswetenskappe en Bestuur: Noordwes-Universiteit en SONIA STEENKAMP, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Aalwurmnavorsing word deur kundiges van beide die Noordwes- Universiteit (NWU) en die LNR-Instituut vir Graan gewasse (LNR-IGG) op Potchefstroom gedoen. Die doel van hierdie artikel is om produsente en bedrywe op hoogte te hou van hierdie navorsing en […]

‘n Kykie na agro-prosessering in Suid-Afrika

June 2016 PIET SNYMAN en THERESA SIEBERT, LNR-Instituut vir Landbou-ingenieurswese Definisies Prosessering Die “proses” is die “intelligente” aksie wat plaasvind om rou produkte/materiaal te verander na bruikbare eindprodukte. Prosessering word omskryf as logiese opeenvolgende aktiwiteite wat vervat word in prosesvloeidiagramme. ‘n Prosesvloeidiagram gee dus aanleiding tot die ontwerp van die prosestoerusting benodig, die ontwerp van […]