SA Grain December 2016

  • All
  • FEATURED
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

PNS 25 Jaar-verhaal in koffietafelboek saamgevat

December 2016 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker Deel van die Proteïennavorsingstigting (PNS) se 25ste bestaansjaarvieringe verlede jaar was die saamstel van ‘n 25 Jaar-gedenkboek wat handel oor die ontwikkeling van die PNS. Dié spogpublikasie is op 4 Oktober aan verskeie gaste uit die bedryf tydens ‘n kaas-en-wyngeleentheid in Pretoria bekendgestel. Elke gas het ‘n eksemplaar ontvang om […]

Graanproduksie en -produkte: Klop die syfers?

December 2016 LUAN VAN DER WALT, ekonoom: Graan SA In die graanmark is die fokus meestal op die produksie van graan en hoe die beskikbaarheid, vraag en aanbod van graan daar uitsien. Soms word ander interessante inligting, soos byvoorbeeld die verwerking van graan en hoe die produksyfers met die geproduseerde syfers korreleer, agterweë gelaat. Die […]

Outlook for the coming production season

December 2016 LUAN VAN DER WALT, economist: Grain SA and MICHELLE MOKONE, economist: Grain SA South Africa is generally a net exporter of maize in a normal year. This means that under normal conditions South Africa is a surplus producer of maize and therefore exports more maize than it imports. During the 2014/2015 marketing season, […]

Kultivarevaluasie: Aanvulling van data met strookproewe

December 2016 PETRU FOURIE, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis: Graan SA Om akkurate data oor die geskiktheid en opbrengste van verskillende mieliekultivars in te samel, word daar tans slegs klein statistiese proewe deur die LNR-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG) aangeplant. Daar het egter ‘n behoefte onder verskeie rolspelers ontstaan om hierdie bestaande klein statistiese kultivarproewe met strookproewe aan […]

Hoe mededingend is ons graan- en oliesaadbedrywe in ‘n globale konteks?

December 2016 DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA en DIVAN VAN DER WESTHUIZEN, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) Globalisering word toenemend ‘n realiteit: Nie net in industriële bedrywe nie, maar ook nader aan die huis – in die landboubedryf. Dit is alreeds duidelik sigbaar in die tempo waarteen konsolidering van insetmaatskappye plaas […]

Hoëveld ideaal vir geenbewerking

December 2016 ANDRÉ NEL, onafhanklike akkerboukundige en HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder: Graan SA Te oordeel aan die bevindings van ‘n omvattende internasionale studie is die Hoëveldklimaat, waarbinne die somersaaigebied lê, besonder gunstig vir opbrengsver hogings met geenbewerking. Om sukses met geenbewerking te behaal, moet dit nie in isolasie toegepas word nie, maar saam met twee praktyke […]

Belangrike ekonomiese aanwysers en insetprystendense vir 2016

December 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Die volatiliteit van die rand was in 2016 ‘n hoogtepunt, óf ‘n laagtepunt – afhangend hoe ‘n mens daarna kyk. Een ding is seker en dit is dat volatiliteit besluitneming bemoeilik. Alhoewel die rand vanaf Oktober 2015 tot Oktober 2016 slegs met 3,1% verswak het, weerspieël dit […]

Afrika mieliestamboorder deeglik gemonitor vir oorlewing op Bt-mielies

December 2016 ANNEMIE ERASMUS, LNR- Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Bt-mielies, wat geneties gemodifiseer is om die Afrika-mieliestamboorder (Busseola fusca) te beheer, word alreeds sedert 1998 in Suid-Afrika geplant. Bt-mielies wat ‘n enkelgeen (Bt1) bevat, is vir die eerste keer in die Vaalhartsbesproeiingskema geplant. Hierdie enkelgeen-Bt-mielie is met groot sukses geplant en het die Afrika-mieliestamboorder vir […]

Word só maklik lid van Graan SA

December 2016 DIRK KOTZÉ, ledebemarking en kommunikasiebeampte: Graan SA Graan SA is ‘n outonome bedryfsorganisasie wat in belang van die graanprodusent in Suid-Afrika optree. Lidmaatskap is onderworpe aan ‘n vrywillige bedryfsheffing. Enige produsent wat graan produseer, kan lid van Graan SA word deur ‘n magtigingsvorm te voltooi. Met die vorm magtig jy as produsent die […]

Ons kyk terug op 2016 – die wie, wat, waar, wanneer en waarom van Graan SA in die media

December 2016 ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA Graan SA se openbare betrekkinge-strategie fokus deurentyd op die bou van netwerke en die skep van bewustheid van sy aktiwiteite gedurende die jaar. Ons is oortuig daarvan dat innoverende boodskappe en veral konsekwentheid belangrike beginsels is om die organisasie in stand te hou en te laat groei en […]

Kersboodskappe

December 2016 What type of yield is expected of you this year? The Christmas message for this year takes me back to the pictures of so many families around the kitchen table in the evening, praying for rain during this past dry season. It was a time of the renewal of our relationship and dependence […]

Insette van oudleiers hoog aangeskryf

December 2016 JOHAN SMIT, besturende redakteur: SA Graan/Grain Is dit nie ironies dat Graan SA in ‘n geskiedkundige droogtejaar die geskiedenisprojek afgehandel het nie? Dit het die geleentheid geskep om mense net weer te herinner waar ons van daan kom en wat produsente en die organisasie in die verlede al deurgemaak het en om weer […]

Enough is enough puzzle

December 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO I still recall how Louw Steytler (previous chairperson of Grain SA) repeatedly in meetings reminded us of Advocate George Bizos’ words: ‘The centre will hold!” South Africa experienced extraordinary times during October/ November 2016 and new history was made – about which our grandchildren will one day have […]

Die boks

December 2016 Beste Grootneef Langenhoven het gesê dat as jy iemand met iets wil gooi, gooi met water. Hy kan dit immers nie teruggooi nie. Die meeste studente by Wits het sweerlik nog nie tot daar in die Versamelde Werke gevorder nie. Nadat hulle die security voor die Hoofgebou met klippe bestook het, gooi die wagte die […]