Agricol-saadplotte spog met vele topgehalteprodukte

Agricol se saadplotte aan die suidekant van NAMPO Park het oudergewoonte hul topverkoper-saadprodukte – ontwerp om opbrengste te verhoog – tydens vanjaar se NAMPO Oesdag ten toon gestel. ’n Verskeidenheid produkte kon besigtig word, insluitend...

Landbou bied ’n oortuigende argument vir doelgerigte innovering

Volhoubare sakepraktyke is toenemend in die kollig met besprekings hieroor wat die agendas oor raadsale heen oorheers. Om ambisieuse volhoubaarheidsdoel­witte te bereik terwyl daar terselfdertyd aan ontwikkelende sake-, mark- en sosio-ekonomiese vereistes voldoen word,...

Saadplotproewe van volledige produkreeks lok vele besoekers

Besoekers kon weer uitsien om Agricol se volledige produkreeks by die pas afgelope NAMPO 2023 van nader te beskou. Wat dit so spesiaal gemaak het, is dat daar 95 saadplotte was met kultivars van...

Mielies: Om oor te plant of nie …

Hierdie artikel is ’n samevatting van die afgelope twee seisoene se proefdata met dieselfde stande, perseel, kultivars en praktyke in ’n poging om die antwoord op oorplant van mielies beter te verstaan. Oorplant is iets...

Alliansiemodel gee produsente ’n hupstoot

Oor die afgelope drie somerreënvalseisoene het ’n innoverende alliansie produsente toegang tot volhoubare gewasoplossings, tegniese kundigheid en uiters voordelige kommersiële aanbiedinge gegee. In die proses is deelnemende produsente se ge­samentlike insetkoste met amper R13...

Die oplossing vir effektiewe onkruidbeheer

Onkruiddoders het ’n maksimum potensiaal wat onder optimale toestande bereik sal word. Dit word egter drasties deur verskeie faktore soos weersomstandighede en waterkwaliteit belemmer. On­kruiddoders sal nooit hulle volle potensiaal bereik nie, veral nie...

New seed treatments hit SA soil

Following the opening of Corteva Agriscience’s Centre for Seed Applied Technologies (CSAT) laboratory in Rosslyn, Gauteng, producers can now reap the benefits of LumiGEN™ seed treatments, no matter what Pioneer brand hybrids or varieties...

Nog ’n deurbraak in insekbeheer

Nuwe Amicor®-insekbeheer, aangedryf deur die gevorderde aktiewe bestanddeel Rynaxypyr®, is ’n deurbraakinsekdoder wat uitstekende beskerming teen teikenplae in mielies, suikermielies, sojabone en sorghum bied. Insekplae soos Afrika-bolwurm, mieliestronkboorder, herfskommandowurm en sorghumstamboorder kan erge skade aan...

Gemoedsrus vir Bloemfonteinse produsent danksy dié sagteware

Wanneer ’n produsent in Bloemfontein woon en ’n hand moet hou op boerderye in Hopetown, Jakkalsdraai en verder, kort hy of sy ’n ekstra paar oë: ’n manier om virtueel teenwoordig te wees op...

Wortel- en saailingsiekte bly ’n tameletjie

Dit is algemeen bekend dat aanhoudende verbouing van dieselfde gewas op dieselfde grond lei tot “moeë” of “siek” grond, met gevolglike verlaging in opbrengste oor tyd. Dit gebeur egter nie tot dieselfde mate vir...

LATEST EDITION