Home SPONSORED CONTENT

SPONSORED CONTENT

Sponsored Content

KI ontsluit nuwe geleenthede vir landbou

Kunsmatige intelligensie (KI) word beskou as die volgende revolusionêre konsep (na die koms van die internet) wat die manier waarop ons besigheid doen dramaties gaan verander. KI is reeds in 1956 die eerste keer...

“Staygreen”: Die wetenskap agter mielies wat langer groen bly

In moderne mielieproduksie is mielies se vermoë om langer groen te bly nie net ’n visuele verskynsel nie – dit is inderwaarheid ’n meetbare voordeel en teken van ’n gesonde mielieplant. Deur te verstaan...

Staygreen in maize: the science behind the term

In modern maize production, staying green isn’t just a visual cue – it’s a measurable advantage and sign of a healthy, powerful crop. Understanding how genetics, physiology, and crop management interact to preserve staygreen...

Voorspel jou kuilvoer se snyvenster só

Mieliekuilvoer is die belangrikste deel van ’n gebalanseerde voerkraal- of melkeryrantsoen. Die stysel in mieliekuilvoer is die energiebron van die rantsoen en ook die goedkoopste vorm van stysel. Van die belangrikste faktore vir kuilvoer van...

Unlocking productivity with the ultimate farming solution

In today’s demanding agricultural landscape, producers are under constant pressure to do more with less – producing higher yields on the same land, reducing input costs, and adopting more sustainable practices. To meet these...

VROEË SONNEBLOM kan SCLEROTINIA-RISIKO versprei

Sonneblom is een van die somergewasse wat die minste sensitief is vir plantdatums en daarom kan die gewas met groot sukses vroeg aangeplant word in die hoof- produ­se­rende sonneblomgebiede. Hierdie praktyk kan moontlik ook...

Pivot sprinkler systems for efficiency and uniformity

When it comes to centre pivot irrigation, few things are as important as choosing the correct sprinkler package. While a trustworthy machine structure forms the backbone of the system, it’s the sprinklers that directly...

Komponente van mielie-opbrengs wat deurslag gee

Mielieproduksie is ’n komplekse proses, maar dit kan vereenvoudig word deur te kyk na die verskillende komponente wat opbrengs uiteindelik beïnvloed. Wat belangrik is, is dat hierdie opbrengskomponente deur die hele verloop van die...

The science behind the soybean meal

In the industrial heart of Pretoria West, a facility is reshaping the future of soya processing in Africa. Pretoria Protein Company operates the continent’s first energy-neutral soybean crushing plant, where environmental sustainability underpins every...

Dié kleppe en silinders bring einde aan waterprobleme

Prima Engineering Services bestaan reeds vanaf 1995 en vervaardig vlotterkleppe (ball valves) asook drie reekse boorgatsilinders van uitmuntende kwaliteit. Vlotterkleppe Die Maxifloat word van vlekvrye staal vervaardig. Die bal word vervaardig van dieselfde materiaal as dié...

LATEST EDITION