Neem die eerste tree in die regte rigting

NAMPO 2019 is op sy rug en was dit nie wonderlike weer en samesyn nie? Daar het die Maandag voor NAMPO so vinnig ’n gedagtetjie by my opgekom van: “Sê nou niemand kom nie?!”...

Privaatsektorplan vir ekonomiese groei aanvaar

Ek het einde verlede jaar betrokke geraak by die Public Private Growth Initiative (PPGI) wat namens die sakeleiers van ons land met die presidensie begin skakel het om ekonomiese groei weer aan die gang...

Waar is die middel?

Twee van ons jongmense in landbou wat by Agri SA werksaam is, Mihlali Xhala en Jolanda Andrag, skryf nou die dag aan president Ramaphosa dat hy asseblief moet help om weer die “middel van...

Bly kalm en hou kop

Ek het nogal baie kilometers die afgelope drie maande afgelê. Eers tydens die vakansie en toe met al die streeksvergaderings. Een verskynsel oral op ons land se paaie het my aan die dink gesit....

LATEST EDITION