Home RECIPE COMPETITION

RECIPE COMPETITION

Deel jou wenresep en prut saam in 2026

Nuwe jaar, nuwe dinge en nuwe kompetisies! SA Graan/Grain stel met groot opgewondenheid die nuwe Graan SA/John Deere- leserskompetisie bekend wat vanaf hierdie uitgawe tot en met die November 2026-uitgawe aan die bak en...

Graan SA/John Deere Graan-Lekker-kompetisie

Ons het in SA Graan/Grain se vorige uitgawe ons splinternuwe leserskompetisie bekendgestel, en ons kan opgewonde deel dat dié Graan SA/John Deere Graan-Lekker-kompetisie sy eerste wenner opgelewer het. Vir die resep om te kwalifiseer, moet...

LATEST EDITION