BOEREPATENTEKOMPETISIE – gee jou verbeelding vrye teuels
April 2016
SA Graan/Grain redaksie
Hierdie jaar se Graan SA/Omnia Boerepatentekompetisie bied aan produsente die ideale geleentheid om die boer die kuns af te vra. Die kompetisie vind plaas tydens die 50ste NAMPO Oesdag (aangebied deur...
Fotobeeld van die Graan SA NAMPO Oesdag – Deel 2
July 2016
ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain
Publication: July 2016
Section: NAMPO
Graan SA/Omnia Boerepatentekompetisie: Beweeg saam met die tye
April 2016
GRAAN SA SE NAMPO OESDAG 2016: 17 - 20 Mei
Aangebied deur Graan SA en Omnia. Vindingryke produsente kry weer geleentheid om gemodifiseerde landboutoerusting te demonstreer.
Die doel van die Boerepatentekompetisie is om produsente met...
ALLES wat jy moet weet oor NAMPO onder een dak
April 2016
SA Graan/Grain redaksie
Waar kan ek oorbly tydens Graan SA se NAMPO Oesdag? Watter vervoeropsies is daar na en van NAMPO Park? Watter uitstallers gaan vanjaar by NAMPO wees? Waar kan ek vooraf my...
DAMES, beplan jou inkopie-padkaart
April 2016
SA Graan/Grain redaksie
Voor die internet en Google die hoofbron van inligting geword het, is ‘n dik, geel boek nadergetrek om ‘n besigheid of bepaalde diens op te spoor. Hul klingel, “Los die voetslaan vir jou...
DIE VIERVOETIGES BY NAMPO – altyd die moeite werd om te sien
April 2016
SA Graan/Grain redaksie
Of jy nou ‘n stadsjapie of ‘n plaasjapie is, ‘n besoek aan die viervoetiges sal definitief een van die hoogtepunte word tydens jou besoek aan Graan SA se NAMPO Oesdag.
Die veekompleks...
AKKOMMODASIE vir elke smaak by Oesdag
April 2016
SA Graan/Grain redaksie
Die NAMPO Oesdag, wat deur Graan SA aangebied word, lok elke jaar duisende besoekers na die Bothaville-omgewing. Die mense en gastehuise van Bothaville en omliggende dorpe maak dan hulle deure oop...
DEEL DIE nuus oor NAMPO
April 2016
SA Graan/Grain redaksie
Het jy geweet dat dit verlede jaar gedurende Graan SA se NAMPO Oesdag omtrent op sosiale media gegons het oor dié groot gebeurtenis in Suid-Afrika?
Meer as ‘n miljoen Facebook-indrukke (posts and...