Home MINI FOKUS - GELDSAANGELEENTHEDE EN FINANSIËLE DIENSTE

MINI FOKUS - GELDSAANGELEENTHEDE EN FINANSIËLE DIENSTE

Om te weet deur te meet, is nie meer genoeg nie

‘n Produsent is deesdae nie net meer ’n persoon wat ’n aantal kommoditeite verbou nie. Hy het vandag heelwat meer ysters in die vuur en omstandighede wat soms ingewikkeld en landbou-onvriendelik is, vergemaklik glad...

Wees voorbereid en bestuur self jou finansiële krisis

Weens die skommelende klimaat waarin produsente in Suid-Afrika boer, is misoeste nie ongewoon nie. Die betaal van belasting is ook ’n werklikheid: Onthou net om alles binne die wet te gebruik om die bedrag...

Waar laat dalings in die reële waarde van die oes die mielieprodusent?

Wanneer daar na die vooruitskatting vir mieliepryse wêreldwyd gekyk word, lyk dit asof die verwagting is dat pryse nie werklik gaan styg in die volgende vyf tot tien jaar nie – hoewel dieselfde vooruitskattings...

LATEST EDITION