Goeie beplanningvorm die resep vir sukses
Bertie Pretorius van Eurika Boerdery in Newcastle het vanjaar die hoogste opbrengs behaal in die afdeling vir sojaboonverbouing in KwaZulu-Natal in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie.
Pretorius het dié jaar vir die vierde keer ingeskryf. Waar...
First and second place for KZN farmer
Bruce Gibbings from Winterton was awarded first and second position in the category for maize production in the KwaZulu-Natal region in the 2024 Grow for Gold national yield competition, obtaining yields of 16,099 t/ha...
Boer met dit waarvoor jy lief is
Wouter Heyns het in 1994 by sy pa oorgeneem op die plaas Uplands in die Cradock-omgewing. Vandag boer hy met Merino-skape en beeste asook lusern, gars, mielies en aangeplante weiding.
Vanjaar het Heyns vir die...
Hou dit eenvoudig
’n Merkwaardige opbrengs van meer as 16 t/ha het aan Jannie Schoeman die eerste plek besorg in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie vir mielieproduksie in die oostelike Hoëveld. Schoeman, van Sancor-boerdery suid van Middelburg, het...
Deeglike beplanning en evaluasie dra by tot sukses
Risiko en blootstelling binne landbou laat net nie meer toe dat ’n produsent roekeloos of onverantwoordelik kan wees nie. Die huidige milieu verg deeglike beplanning. Slegs behoorlike beplanning kan die beste geleenthede skep vir...
Sorg vir jou boerdery en die boerdery sal vir jou sorg
Letselaskraal BK, die familie-onderneming in die Fouriesburg-omgewing waarvan Johan Scheepers deel is, het vanjaar met die louere weggestap in die Groei vir Goud opbrengskompetisie se afdeling vir mielieverbouing in die Oos-Vrystaat.
As sesde geslag wat...
WEES GEREED om te PLANT wanneer dit REËN
Pa-en-seun-span Gerhard en Jan Botma boer saam in die Botma Boerdery op die plaas Dodmore buite Bothaville. Jan is die derde geslag wat hier sy liefde vir die grond en landbou uitleef.
Bayer se DEKALB-baster...
Sukses met eerste INSKRYWING
Omdat hy wou kyk hoe sy opbrengste met dié in sy omgewing vergelyk, het Andries Groesbeek van Nigel besluit om vanjaar vir die eerste keer deel te neem aan die Groei vir Goud-opbrengskompetisie.
Groesbeek boer...
GENETIC AND MECHANISED INNOVATIONS in SA maize production
Maize is critical to food security in South Africa, contributing about 50 to 60% of the population’s carbohydrate intake. It is primarily consumed in the form of maize meal (mielie meal), which is used...