Healthy plants – the link between nutrition and crop protection
Humankind has created a range of crop species with the ability to produce phenomenal yields on small patches of land. This ‘creation’ is the result of hundreds of years of selection, hybridisation and lately...
Sclerotinia diseases: Biological and chemical control
The soilborne fungus, Sclerotinia sclerotiorum, is the causal agent of Sclerotinia diseases of canola, soybean, and sunflower. Sclerotinia stem and head rot diseases can cause severe damage and yield losses in the presence of...
Laat groot trekkers só vir jou werk
Landboutoerusting is vandag tegnologies ver gevorderd. Die meeste van die nuutste tegnologie in die vervoerbedryf het ook hul weg tot in trekkers gevind. Vandag se hoëtegnologie-trekkers is dan in praktiese terme ’n masjien wat...
Stel veiligheid voorop
Veiligheid in die werksplek is elke persoon se fundamentele reg. Dit geld ook vir plaaswerkers. Hulle gesondheid en veiligheid is nie net ’n reg nie, maar speel ’n groot bydraende rol in die volhoubaarheid...
Effektiwiteit werk duur bewerkingskoste teë
Oor tyd is die bydrae van brandstof en herstelwerk ongeveer 20% van die direkte koste van veral konvensionele graanverbouing. Hierdie syfer is saam met bemesting een van die grootste kostekomponente van graanverbouing en tog...
Primêre grondbewerking vir optimale gewasprestasie
Die doelwitte van primêre grondbewerking is eerstens om ’n gunstige saadbed te vorm sodat die sade vinnig kiem en saailinge ’n uitgebreide wortelstelsel vestig en tweedens om die grond se struktuur gunstig te maak...
Verlaag beurtkrag se impak op besproeiing
Dit is so dat beurtkrag veral vir besproeiingsprodusente baie geld kos. Nie net word opbrengs benadeel nie, maar as die krag by spilpunte en pompstasies nie reg afgesit word nie, kan pompe beskadig word....
Construction machines make farming easier
As farms continue to grow in size and complexity, so too do the infrastructural demands. Larger and more sophisticated farms often have greater needs for on-site construction and maintenance work.
Are producers acquiring more construction...
Holistic approach needed to curb Diplodia
Diplodia ear rot occurs sporadically over seasons depending on climatic conditions. In epidemic seasons (early season dry weather and excessive wet, warm weather during grain fill) it is possibly one of the most damaging...
Herlewingslandbou laat die boeke klop
Amerikaanse herlewingsprodusent, Rick Clark van Indiana in die VSA, en ’n Bonsmara-stoetboer van Dewetsdorp in die Vrystaat, Gerrit van Zyl, sit om dieselfde vuur wanneer dit by een van die redes kom waarom hulle...