ANGULAR LEAF SPOT on dry bean production
In many African countries, legumes are a major source of protein. Dry beans have high nutritional value and offer dietary and health-promoting qualities for humans. Nationally, the economic impact of dry beans plays a...
Impak van winterdekgewasse IN ’N BAIE DROË SEISOEN
Daar is ’n groot behoefte om meer volhoubare graanverbouingstelsels te ontwerp wat omgewingsvriendelik is, maar ook hulle agronomiese en ekonomiese lewensvatbaarheid behou.
Konvensionele bewerking en monokultuurstelsels vernietig koolstof in grond, terwyl gediversifiseerde en geïntegreerde (vee...
Cover crops: CA’s secret weapon
Conservation agriculture (CA) without cover crops is still the default position for most South African grain producers who follow the principles of zero or minimum tillage, permanent soil cover, and diverse crop rotations. Even...
OU KUNSMISPRAKTYKE moet by NUWE WERKLIKHEDE AANPAS
Die meeste navorsing wat huidige kunsmispraktyke vir somergrane ondersteun, dateer uit die laat 1990’s en vroeë 2000’s, terwyl kultivars en landboupraktyke sedertdien in talle opsigte handomkeer verander het.
Daar is ’n dringende behoefte aan wetenskaplike,...
Hoe kies ’n mens tussen chemiese en meganiese onkruidbeheer?
Onbeheerde onkruid – veral in die beginstadium van ’n gewas – is ’n kritieke aspek wat tot groot opbrengsverliese kan lei. Dit maak nie regtig saak of die onkruid chemies of meganies beheer word...
Maximising sunflower yield with strategic planting times
Sunflower is a versatile crop that thrives in various climates and soil types, and which is known for its high yield and adaptability. While sunflowers can withstand moderate drought due to their deep root...
Will genome editing replace conventional plant breeding?
What if we could cure cancer? Use a pair of scissors to cut out that cancer-causing gene? Well, maybe we can.
A genetic system called CRISPR-Cas9 was developed that allows us to edit gene sequences....
’n Belegging in besproeiing verg noukeurige beplanning en onderhoud
“Spilpunte bied ’n uitstekende oplossing om groot areas effektief en ekonomies te besproei deur bestuur te vergemaklik, waterverliese te beperk en terselfdertyd energieverbruik te optimaliseer. Om te verseker dat die investering in so ’n...
Wat is die dorsste? Watergebruik by akkerbougewasse
Plante is dors. Dit word geskat dat ongeveer 200 miljoen liter water per sekonde nodig is om kos vir die wêreld se bevolking te produseer. Dit is soortgelyk aan die hoeveelheid water wat uit...
Onderhoud van kontoere en afleibane is belangrik
Goed ontwerpte kontoere wat goed in stand gehou word, is die enigste getoetste stelsel om erosie te verminder op bewerkte lande in Suid-Afrika. Daar is al duisende lande wat deur dié stelsel beskerm word.
Kontoere...















