SA Grain April 2019

  • All
  • INPUT & PRODUCTION
  • MARKETING
  • NEWS

NAMPO se werklike sukses lê in vennootskappe

Graan SA se 56ste NAMPO Oesdag wat van 14-17 Mei 2024 op NAMPO Park net buite Bothaville aangebied is, word allerweë as ’n groot sukses beskou. ’n Rekordgetal van 86 474 besoekers oor die vier dae – asook 865 uitstallers – bevestig die handelskou se gewildheid onder landbouers, uitstallers meningvormers en almal in die samelewing […]

Yellow maize imports – first vessel in five years off-loads in Cape Town

In agricultural circles much has been written about the warm El Niño weather pattern and the drought that it has caused at farm level. On 25 April 2024, the Crop Estimates Committee (CEC) estimated the South African maize crop to be at 13,4 million tons – down 19% from the year before. However, not nearly […]

Investment in soybean industry creates new opportunities

Continuous development of new varieties with improved quality and yield characteristics is indispensable to the sustained production of crops. Likewise, continuous investment in breeding constitutes an important requirement for an industry to remain viable. Producers need to have access to new varieties and technologies to remain successful and profitable. The expansion of South Africa’s soybean […]

Strategiese gebruik van MARKINSTRUMENTE vir suksesvolle bemarking

22/04/2024 Deel 3 In die dinamiese wêreld van landbou is doeltreffende bestuur in die graanmark uiters belangrik vir produsente om nie net risiko’s te versag nie, maar ook om opbrengste te optimaliseer. Hierdie artikelreeks bespreek die veelsydige gebied van graanmarkte en bied ’n gids vir produsente wat hul begrip en strategiese benadering wil verbeter. Risikobestuur […]

HOË BRANDSTOFPRYSE BLY

Vir die maand van Maart 2024 het Brent-ruolie gemiddeld teen $84,74/vat verhandel. Dit het gelei tot ’n verhoging in die brandstofprys vir April 2024. Die basiese brandstofprys – die werklike koste van diesel – het egter vanaf R14,19 in Maart na R13,90 in April gedaal. Vir April 2024 is daar ’n staatsoliefondsheffing van 21 sent/liter […]

To measure is the only way to manage nematode pressure

Harmful or plant-parasitic nematodes are difficult to control, let alone eradicate. The best – if not only –way to protect your crop, is to know what you are dealing with before you plant. Above-ground signs are not always enough to reliably identify the presence of harmful nematodes and determine the extent of the problem. In […]

Navigating the threat of pre-harvest sprouting of wheat

Amidst shifting weather patterns, the threat of pre-harvest sprouting (PHS) of wheat has increased, prompting further research into strategies to prevent or minimise PHS. A multitude of crops are affected by PHS, including wheat, barley, rye, rice, sorghum, and maize – negatively impacting seed quality and potentially resulting in substantial economic losses. Consequently, understanding the […]

Dry bean production thwarted by opportunistic seed-borne disease

In South Africa dry beans are produced by subsistence, small-scale, commercial and large-scale commercial farmers in the Free State, Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, North West and Northern Cape. Three types of dry beans produced by these farmers include red speckled beans, small white beans and large white kidney beans. This crop is primarily grown for […]

GEBARSTE PITTE BY GARS: die impak van kwaliteit op winsmarge

Gars word geag as een van die belangrikste wintergraangewasse en kan opgedeel word in twee groepe: moutgars en voergars. Moutgars word hoofsaaklik gebruik as die hoofbestanddeel in een van Suid-Afrika se gunstelingdrankies – bier. Om moutgars suksesvol te produseer moet weers­omstandighede en prysgeleenthede saamspeel. Dié afgelope seisoen het wintergraanprodusente histories hoë reënval gedurende kernproduksieperiodes ervaar […]

Kriteria vir vrystelling van NUWE GRAANTEGNOLOGIE

Die hooffokus van teelprogramme is om die opbrengspotensiaal van graanpro­duksie in Suid-Afrika te verhoog terwyl dit steeds graan van uitstekende gehalte aan die verwerker en verbruiker bied. Volgens Kobus van Huyssteen, tegniese bestuurder by die Suid-Afrikaanse Nasionale Saadorganisasie (SANSOR), moet alle nuwe variëteite eers deur die Departement van Landbou, Grond­hervorming en Landelike Ontwikkeling (DALRRD) onder […]