SA Grain April 2019

  • All
  • INPUT & PRODUCTION
  • MARKETING
  • NEWS
  • SPONSORED CONTENT

GRAIN SA ASSURES NEW MINISTRIES OF PARTNERSHIP COMMITMENT

The new ministers of Agriculture and Land Reform & Rural Development can be assured of Grain SA’s partnership commitment – a partnership with the focus on grain producers’ and environmental sustainability and contribution towards an inclusive national and rural economy. We eagerly anticipate depoliticised government service delivery, with a focus on public service efficiency and […]

Commodity price scenarios that grain producers can expect in the next season

13/06/2024 Agriculture – including the grain industry – works in cycles. Even down to the soil level, cycles are fundamental to the grain industry’s existence: the soil goes through cycles of cultivation; the crop goes through cycles of growth; the weather goes through cycles of hot and cold. Likewise, there are well-known market cycles in […]

Ureumstabiliseerders verbeter N-BENUTTING en RENDEMENT

Die effektiwiteit van Kimleigh se stikstofstabiliseerders vir mieliepro­duksie is voorheen met statisties en ekonomies bewese proefresultate wat in die Rysmierbult-omgewing verkry is, geïllustreer (SA Graan/Grain, Julie 2021). Hierdie resultate is op ’n goed gedreineerde sandgrond verkry en daarna het die vraag ontstaan of soortgelyke reaksies op ’n swak gedreineerde watertafel-sandgrond in die Kroonstad-omgewing verkry sou […]

Agricol-saadplotte spog met vele topgehalteprodukte

Agricol se saadplotte aan die suidekant van NAMPO Park het oudergewoonte hul topverkoper-saadprodukte – ontwerp om opbrengste te verhoog – tydens vanjaar se NAMPO Oesdag ten toon gestel. ’n Verskeidenheid produkte kon besigtig word, insluitend eenjarige en meerjarige somer- en wintergrasse, peulgewasse, dekgewasse en ’n diverse reeks akkerbougewasse soos sonneblom, sojabone, mielies en koring. Agricol […]

GRAANPRYSE:
Moontlike scenario’s vir die komende BEMARKINGSEISOEN

13/06/2024 Landbou en die graanbedryf werk in siklusse. Selfs tot op grondvlak is siklusse fundamenteel tot die graanbedryf se bestaan: die grond gaan deur siklusse van bewerking; die oes gaan deur siklusse van groei; die weer gaan deur siklusse van warm en koud. Net so is daar bekende marksiklusse in die graanbedryf. Eie aan die […]

Desmond se unieke pad na HERLEWINGSLANDBOU

Iemand is besig om die mense op die platteland rondom Frankfort en Tweeling te laat glimlag: Desmond Meyburgh – emosionele, humoristiese en passievolle vyfdegenerasieprodusent van die plase Boomplaas en Malta – het deelnemers tydens die Ottosdal-herlewingslandboukonferensie in April 2024 toegespreek. Hy noem homself die spreekwoordelike nar van die omgewing omdat hy anders boer as dié […]

Risk of high South African MRLs on grain exports

South Africa is a significant role-player in international grain production. Annually millions of tons of maize, wheat and other grains are produced, helping to ensure local food security and supporting the economy via exports and international trade. However, pesticide maximum residue limits (MRLs) are currently one of the most challenging and fastest growing trade policy […]

SEED – stay on the right side of the law

Unlawful seed practices pose a significant risk and concern to the agricultural sector. In recent years, there has been an increase in illegal seed practices locally and internationally. These include counterfeit seeds (unauthorised reproductions), fake seeds (low-quality products, fraudulent/ misleading labelling), intellectual property infringements, regulatory offences, trademark infringements, plant breeders’ rights infringements and theft of […]

Dekgewasse veerkragtigheid en risiko

Tydens ’n paneelgesprek by een van die veldpunte as deel van vanjaar se Landbouweekblad Herlewingslandbou-konferensie op Ottosdal, het Murray Grobler van Barenbrug, Mark Stewart van AGT en Dawie du Plessis van Agricol luisteraars verryk met hulle kennis oor dekgewasse en antwoorde gegee op belangrike vrae wat toepaslik was in hierdie unieke plantseisoen. Daar is belangrike […]

Aanbevelingskaarte: Hoe fyn behoort die interpolasie te wees?

Die sentrale graanverbouingsareas beleef tans ’n groot uitdaging as gevolg van vinnig toenemende ondergrondse versuring. Hierdie situasie kan toegeskryf word aan onoordeelkundige kunsmisgebruik asook oorbemesting met stikstof. Die probleem word vererger deur swak en selfs verkeerde monsternemingstegnieke wat lei tot onakkurate toedieningskaarte. Dit is van kardinale belang dat daar nie net ’n vlak bogrondse monster […]