SA Grain October 2015

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Lede-landskap

October 2015 WILLEM VOOGT, bestuurder: Bemarking en Finansies, Graan SA Positiewe terugvoer oor Graan SA/Momentum se plaaswerkersvoordele-produkte Graan SA het in Maart vanjaar by Kongres ‘n strategiese vennootskap met Momentum onderteken wat aan ons lede die geleentheid bied om toegang te kry tot ‘n produk wat finansiële welstand inhou vir plaaswerkers. Van ons lede spaar […]

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

October 2015 — LWO Werkgewersorganisasie (Deel 1) ANSOFIE TIEDT, bestuurder: Bemarking, LWO Werkgewersorganisasie Belangrike wysigings aan arbeidswetgewing wat tussen 1990 en 1994 in werking getree het, het ‘n behoefte na dienste wat tipies deur ‘n werkgewersorganisasie aangebied word, sterk na vore gebring. Die LWO Werkgewersorganisasie is in 1990 gestig met die aanvanklike doel om uitsluitlik […]

A look at the sunflower crop quality of the 2013/2014 production season

October 2015 JOLANDA NORTJÉ, manager: Laboratory, The Southern African Grain Laboratory NPC During the 2014 harvesting season, a representative sample of each delivery of sunflowers at the various silos was taken according to the prescribed grading regulations. Of the 176 samples analysed for the purpose of this second annual survey, 82% (145) were graded as […]

Hoe om te besluit oor ‘n trekkerbelegging

October 2015 LOUIS LAGRANGE, landbouingenieur: Universiteit van die Vrystaat ‘n Trekker is ‘n meganisme wat chemiese energie, vasgelê in die vorm van brandstof, omskakel na wringkrag na die agterwiele met die doel om uiteindelik trekkrag vir voorwaartse beweging te verkry. Dit is belangrik vir ‘n landbouer wat die investering in ‘n nuwe trekker oorweeg om […]

Graanmark-oorsig

October 2015 WANDILE SIHLOBO, economist: Grain SA and TINASHE KAPUYA, head: Trade and Investment, Agbiz The significance of China in grain and oilseed global markets China continues to be an important player in the grain markets, particularly when referring to demand. The country is the second largest cereal (grain) importer, accounting for 6% of the […]

Conservation agriculture: Part 19

October 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 19th in a series of articles highlighting a specific pasture crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA) based […]

Breeding for yield: What is the situation in the Western Cape?

October 2015 IAN HEYNS, ARC-Small Grain Institute, Stellenbosch and ANDRÉ MALAN, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem Wheat is considered one of the primary staple foods in South Africa with an annual consumption of 3,2 million tons. Nonetheless, with an estimated 1,87 million tons being produced locally, South Africa has to import large quantities of wheat at […]

Bewaringslandboustelsels kan droogte temper

October 2015 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse Bewaringsboerdery is die enigste manier om graan volhoubaar te produseer. ‘n Uiters welkome byvoordeel is dat dit die invloed van droogte onder sekere toestande kan temper. Die klimaat van die Hoëveld is semi-aried en ‘n kenmerk daarvan is dat, afgesien van ‘n relatief lae reënval, periodes van droogte […]

Hoe beskryf verbruikers rooivleis van goeie gehalte en kwaliteit?

October 2015 HESTER VERMEULEN, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid Die rooivleishandel sal ‘n balans moet vind tussen die verpligting wat daar op hulle rus om die verbruiker (en hulself) te beskerm en die verskaffing van inligting aan die verbruiker wat hom of haar kan help om ingeligte produkkeuses te maak. Die Buro vir Voedsel- en […]

Hittestres het ‘n wesenlike uitwerking

October 2015 JAN DU PREEZ, spesialis in Veterinêre Volksgesondheid Die toestand van hittestres verhoog die aanvraag wat die omgewing eis vir hitteverlies. Stres verwys na al die eksogene (van die omgewing) en endogene kragte/faktore wat veranderinge en/of aanpassings lokaal of algemeen in die dier teweegbring. Dit help om fisiologiese wanfunksies te vermy en dit stel […]

Het jy geweet lusern, mielies en skape kan ook jou winste verhoog?

October 2015 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Dit is algemeen bekend dat enige besigheid nie al sy eiers in een mandjie moet plaas nie. Dieselfde geld ook vir die graanprodusent. Die vraag is net: Waarin moet die produsent verder investeer en hoeveel gaan die rendement wees? Die inbring van ‘n skaapstelsel is verseker ‘n baie […]

Growth expectations for the South African game ranching industry

October 2015 FLIPPIE CLOETE, Unit for Environmental Science and Management, North-West University The tremendous growth and development of the game ranching industry is clearly visible throughout South Africa. Not only are fences and other supporting infrastructure springing up all over the country, but estimations suggest that South Africa has more than 18,6 million head of […]

Expanding livestock production to support feed grain demand over the next decade

October 2015 TRACY DAVIDS, Bureau for Food and Agricultural Policy Meat consumption has globally expanded rapidly over the past decade, particularly in developing regions where rising income levels resulted in dynamic class mobility and improved living standards. Consequently, dietary intake has become increasingly diversified, as protein consumption increases relative to traditional starches (OECD-FAO, 2015). South […]

Die nadelige effek van hittestres op prestasie

October 2015 JAN DU PREEZ, spesialis in Veterinêre Volksgesondheid In dié artikel word al die nadele van hittestres in besonderhede bespreek. Hittestres wat die liggaamstemperatuur van die koei met 1°C tot 1,5°C verhoog, verleng die oestrussiklus (dit is 25 – 28 dae in plaas van 21 dae) en verkort die oestrusperiode, konsepsie daal, embriomortaliteit styg […]

Wat is die nuwe soort normaal?

October 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Ek sit en tob oor waaroor ek dié maand moet skryf. Daar is ‘n varsheid in die lug en ten spyte van al die slegte voorspellings vir die seisoen, het ons sommer vroeg reën gekry in die noorde. Die Suid-Kaap is sopnat en die Swartland trek swaar. ‘n […]

Jan Wilkens kom

October 2015 Beste Grootneef Ou Neef, kan jou onthou hoe dit was om na ‘n ding uit tesien? Soos om ‘n naglyn in die vlei uit te sit vir ‘n vet baber. Daardie nag slaap jy min en voor eerste lig is jy op om te gaan kyk of daar nie ietsie aan die lyn […]