SA Grain January 2018

  • All
  • FEATURED
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

SASRN to address key issues in Sclerotinia research

January 2018 LISA ROTHMANN, University of the Free State Sclerotinia sclerotiorum is a predominant plant pathogen. South African host crops of importance include canola, soybean and sunflower, which contribute significantly to the economy. Globally, S. sclerotiorum is an increasing threat to yields and quality due to head and stem rots of canola, soybean and sunflowers. My doctoral […]

Kwaliteitsresultate van die 2016/2017-koringoesopname

January 2018 JOLANDA NORTJÉ, laboratoriumbestuurder, Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium NPC 1,910 miljoen ton koring is tydens die 2016/2017-seisoen verbou. Hierdie syfer is 32,6% meer as in die vorige seisoen wat erg onder droogte gebuk gegaan het. Die Wes-Kaapse winterreënvalstreke het 57,5% tot die totale oes bygedra. Die Vrystaatse produksiesyfer was in die afgelope vier seisoene die hoogste. Die […]

Grain Academy 2017-studente gesels saam

January 2018 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA Na afloop van die vyfde jaarlikse Grain Academy, het ons by twee van die gegradueerdes van die jongste groep ingeloer, naamlik me Preline Swart (Graan SA Hoofbestuurslid) en me Petru Fourie (navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA). Preline Swart boer op Bredasdorp, naby haar tuisdorp, Elim, met koring, gars, […]

Bewaringsdag fokus op dekgewasse en vee-integrasie

January 2018 SUZETTE SMALBERGER, VKB en DR HENDRIK SMITH, Graan SA ‘n Bewaringslandbouboeredag is op 24 Augustus verlede jaar by die Ascent Silo naby Vrede gehou, as deel van ‘n projek wat gesamentlik deur Graan SA, die Ascent-studiegroep en VKB geïmplementeer word. Die projek word deur die Mielietrust befonds. Die boeredag het gefokus op die rol […]

“Buite die boks”-boerdery – ʼn menslike hulpbron-perspektief

January 2018 DIRK COETZEE, arbeidsverhoudingspesialis, Noord-Vrystaat Bestuursdienste Ek sit vandag en werk aan ‘n posontleding en posbeskrywing vir ‘n senior plaasbestuurder in die Bothaville-omgewing. Terwyl ek daaraan werk, wandel my gedagtes egter na verskeie ander besighede en bedrywe wat niks met landbou te make het nie. Ek wonder skielik oor wanneer hier­die denksprong van boerdery […]

A new era in wheat breeding

January 2018 GLENNEIS KRIEL, SA Graan/Grain contributor The Minister of Science and Technology, Naledi Pandor, at the end of October last year, officially launched a research platform at Stellenbosch University, to boost the development of more sustainable wheat varieties. The programme, referred to as the Wheat Breeding Platform, was initiated by the private and public sector […]

Understanding USDA crop estimates and forecasts

January 2018 DR DIRK ESTERHUIZEN, senior agricultural specialist, USDA – Foreign Agricultural Service, USA Embassy, Pretoria Each month, the United States Department of Agriculture (USDA) publishes crop supply and demand estimates for the United States of America (USA) and the world in the World Agricultural Supply and Demand Estimates (WASDE) report. These estimates are used […]

Hoe bekostigbaar is kunsmis tans?

January 2018 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA Afhangende van die gewas, kan kunsmis tussen 30% en 50% van ‘n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste vorm. Omdat kunsmis so ‘n groot deel van ‘n produsent se koste uitmaak, kan die prys daarvan bepalend wees vir die winsgewendheid van die gewas. Anders gesien, kan die […]

Die waardebepaling van mielies in die internasionale konteks

January 2018 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Die waardebepaling van kommoditeite is in baie gevalle nie alombekend nie, alhoewel dit ‘n belangrike rol in die handelsvloei van verskillende kommoditeite tussen verskillende lokaliteite – en selfs lande – speel. Suid-Afrika ding onder andere in die internasionale konteks met die meeste gewasse mee – hetsy […]

CA proofs to be key in sustainability of grain systems

January 2018 DR Robert Steynberg, senior agronomist, VKB and Dr Hendrik Smith, CA facilitator, Grain SA A number of producers in the Vrede area are participating in a Grain SA Conservation Agriculture Farmer Innovation Programme (FIP) research project, which is funded by the Maize Trust. This article will put the spotlight on the farm Skulpspruit […]

Significant progress for smallholders in CA

January 2018 ERNA KRUGER, director, Mahlathini Development Foundation and DR HENDRIK SMITH, conservation agriculture facilitator, Grain SA One of the main aims of the Conservation Agriculture (CA) Farmer Innovation Programme (FIP), which is implemented by Grain SA and funded by The Maize Trust, is to understand, improve and facilitate the implementation of CA in smallholder […]

Japannese kom steek kers op

January 2018 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA   Publication: January 2018 Section: Grain SA

Graan SA ontmoet die nuwe Agri SA-span

January 2018 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA Publication: January 2018 Section: Grain SA

Farmer Development Programme partners invest in food security

January 2018 JANE MCPHERSON, manager: Farmer Development, Grain SA Grain SA has been involved in farmer development since its inception in 1999 and the relevance of this programme has increased over the years. Because of the political and historical past, commercial agriculture rested in the hands of whites. Since 1994 with the dawn of true […]

Hoe steel mens ‘n lamppaal?

January 2018 Beste Grootneef Die ander dag hoor ek die hoogste burger van die Goudstad murmureer oor lamppale wat weg is. Net so in die vergetelheid weg – asof die paal nooit sy staan op die sypaadjie gekry het nie. Ou Neef, maar hoe op aarde steel jy ‘n lamppaal en wat maak jy met die […]

Fokus op dít waaraan jy iets kan doen

January 2018 JANNIE DE VILLIERS, HUB Wat gaan 2018 vir ons as graanprodusente en as landsburgers inhou? Ek wonder nogal wat ons sou gedoen het as ons van ‘n paar van die onsekerhede vooraf geweet het – sou dit enigsins gehelp het om die toekoms beter aan te pak? Verlede jaar hierdie tyd het ons […]

Focus on those things you can do something about

January 2018 JANNIE DE VILLIERS ,CEO What will 2018 hold for us as grain producers and citizens? I wonder what we would have done had some of the uncertainties been known to us in advance – would it to any extent have assisted us in taking on the future better? Last year this time we dreamt […]