Grondgesondheid een van die kernaspekte vir sukses

Johann Pistorius het nooit besonder in gewasverbouing belanggestel nie. Sy voorliefde was beeste en daarom was die pad wat hy gestap het om te kom waar hy vandag is, nie aldag maklik nie. Die...

Positiewe uitkyk die sleutel tot sy sukses

In 2024 was Daniël Slabbert een van die Groei vir Goud-nasionale opbrengskompetisie se groentjies wat die afdeling vir sojaboonverbouing in die oostelike Vrystaat gewen het met ’n opbrengs van 3,71 t/ha. Dit was egter nie...

Belê in TEGNOLOGIE

Modderbult-boerdery se sukses is oor geslagte gevestig. Die pa-en-seun-boerderyspan van Pieter Brits en sy seun, Dawie, boer al amper ’n dekade saam in die Balfour-distrik op die oostelike Hoëveld. Pieter boer al vir meer...

Streef altyd daarna om te verbeter

Reeds vroeg in die 2024/2025-seisoen het Kobus Louw gesien dat sy sojabone die potensiaal het om goed te presteer in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie. Die blok sojabone het nie te-leurgestel nie. Met die opbrengs wat...

Gebruik ondervinding om jou toekoms op te bou

Wanneer jy jou 35ste mielie-oes van die land afhaal, kwalifiseer jy om ’n regmerkie in die blokkie langs ondervinding te maak. Braam du Plessis boer met hierdie ondervinding en agtergrond agter sy naam op...

Moenie afskeep as jy INSETTE AANKOOP NIE

Om met ’n eerste plek in die Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie weg te stap, is reeds ’n prestasie, maar om ’n nuwe opbrengsrekord van 14,71 t/ha agter jou naam te kan skryf in...

Daar moet ‘n rede wees vir elke aksie

PG van Zyl van PGL Boerdery in Schweizer-Reneke in die Noordwes-provinsie het die rekordboeke herskryf met ’n mielie-opbrengs van 14,25 t/ha in die Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie se afdeling vir mielies wat in...

Eerste inskrywing bring rekordoes

Dit is nie almal wat met ’n eerste probeerslag goud inpalm nie. Maar dit is presies wat Emje Ferreira van die plaas Witfontein van Witwildt Boerdery in die Bronkhorstspruit-omgewing vanjaar reggekry het. Ferreira het vanjaar...

Konserwatiewe benadering werk vir Reitz-produsent

Om deel te neem aan ’n kompetisie soos Groei vir Goud is ’n lekker uitdaging vir enige produsent, meen Neul Menezes van NWM Boerdery naby Reitz. “Dié gesonde kompetisie sorg vir handige inligting en...

AANPASBAARHEID noodsaaklik as jy wil bly boer

Die Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie skep ’n geleentheid waar produsente met mekaar kan gesels oor hul praktyke. Danie Bester van Deepwater Trading en voormalige dubbelgoud-wenner in dié kompetisie, meen dit is moontlik om...

LATEST EDITION