A lot to celebrate in FARMER DEVELOPMENT
One of the most colourful days on the Grain SA calendar is the annual Day of Celebration. The aim of the event is to give recognition to emerging farmers who are part of the...
Agronomy and Plant Health Road Shows address current issues
Grain SA is currently embarking on a countrywide research road show which includes topical issues such as climate, agronomy and plant health.
At the event at NAMPO Park on 3 October, Dr Godfrey Kgatle (research...
Graan SA-personeellid ontvang pluimpie
Landbouskrywers SA Noord het onlangs tydens ’n toekenningsgeleentheid in Pretoria sy provinsiale wenners in die afdelings vir Boer van die Jaar, Landboukundige van die Jaar en Nuwe Toetreder tot Kommersiële Landbou aangewys. Die kandidate...
Dié basiese diensvoorwaardes geld vir plaaswerkers
Deel 2
Produsente speel ’n belangrike en deurslaggewende rol in Suid-Afrika, maar dit is soms besonder uitdagend om ’n produsent te wees. Die meeste bedrywe is onder druk, maar benewens ekonomiese en kommersiële druk word...
Bestuur brandstof makliker met dié tegnologie
Inligtingstegnologie voeg al baie jare waarde toe in kommersiële landbou. Die moderne produsent het wegbeweeg van die tradisionele benadering dat die rekenmeester op die dorp verantwoordelik is vir boekhouding en administrasie.
Vandag is graanprodusente groot,...
Só ploeg hulle terug
Die ontwikkeling van landbou is van deurslaggewende belang vir Suid-Afrika se ekonomiese groei, armoedevermindering en voedselsekerheid. Ten einde inklusiewe groei in die landbou te bewerkstellig, is ’n groot belegging in die skepping van infrastruktuur...
Paspoortstelsel vir graan binnekort in werking
Voedselveiligheid raak al hoe belangriker – die verbruiker raak meer gesofistikeerd en wil toenemend meer weet oor hoe voedsel geproduseer word en onder watter omstandighede. Hiermee saam is daar boonop die Verenigde Nasies se...
Graanprodusent van die jaar: ’n Ryk geskiedenis wat oor 22 JAAR strek
Die Graanprodusent van die jaar-toekenning vir uitmuntende graanproduksie is ’n gebeurtenis van groot betekenis in Suid-Afrika, met ’n ryk geskiedenis wat oor 22 jaar strek. Hierdie toekenning deur Graan SA erken die mees effektiewe...
Maak die beste van jou besoek aan NAMPO Kaap 2023
Met 500 uitstallers en ’n propvol program sal besoekers goed moet beplan om by alles uit te kom wat op Bredasdorp Park aangebied word vir NAMPO Kaap 2023.
Volgens Henk Aggenbach, voorsitter van Bredasdorp Park...
Dissiplinêre sake op die plaas kan in ’n nagmerrie ontaard
Deel 1
Een van die belangrikste bedrywe in ons land – en seker een van die mees arbeidsintensiewes – is boerdery. Alhoewel die meeste plase as ’n besigheid bedryf word, het produsente nie noodwendig ’n...