Stripe rust on wheat – new race detected

Rust diseases are one of the major wheat production constraints. There are three types of rusts infecting wheat in South Africa, namely stem rust, caused by the fungus Puccinia graminis f. sp. tritici, leaf...

AGROCHEMICAL shows promise in mitigating stress on wheat

Wheat is one of the major crops cultivated globally, with annual production exceeding 750 million metric tons. Although this is a major crop, production is low. With most wheat produced under rain-fed conditions in...

Waterkwaliteit se effek op produkte se werking

Aangesien gewasbeskermingsprodukte gewoonlik teen relatief lae dosisse gebruik word, word dit met water vermeng om die produk eweredig oor ’n oppervlakte toe te dien. Water word dikwels verkeerdelik net as die draer van die...

Medics-weidings wat werk

Weiding in die vorm van medics (Medicago spp) vorm deel van menige Swartland-plaas se produksiestelsel en ook tot ’n mindere mate in die Suid-Kaap in die omgewing van Caledon en Riviersonderend. Medics is die...

Hou masjinerie so aan die werk

Graanprodusente ken die gevoel: Die stroper of planter is in die stoor getrek en mooi toegemaak, maar sodra hy uitgetrek word, is daar een of ander nuwe probleem. Of die trekker is besig in...

Boer meer doelgerig met dekgewasmengsels

Teen hierdie tyd is die meeste produsente bewus van wat dekgewasse is en die belangrike rol wat dit in herlewingslandbou speel, maar dit is nie altyd so eenvoudig om mengsels te formuleer nie. Wanneer...

More food secure with new breeding technologies

The production of staple crops locally has become more important, as the global recession along with higher food prices have increased the number of people silently suffering from hunger and poverty. There is a pressing...

Kopkrap-kwessies vir koringprodusente

Die Wes-Kaap se Swartland en Rûens was altyd die koringwêreld van Suid-Afrika. Soos wat die landbou ontwikkel het, het graanprodusente ander streke in Suid-Afrika getoets vir die wêreld se tweede belangrikste graangewas (naas rys)...

Parasitiese wespe ingespan om vlieë te beheer

Vlieë is seker een van die ergste verpes­tings vir mens en dier. Nie alleen is vlieë uiters irriterend nie, maar hulle veroorsaak regstreeks groot produksieverliese by plaasdiere – hoofsaaklik toe te skryf aan verlaagde...

The ins and outs of wind tower lease agreements

As far back as 2009, government announced its plan to accelerate the rollout of economic infrastructure central to economic growth and development, industrialisation and competitiveness. This was to support the country’s medium- and long-term...

LATEST EDITION