Control options for white mould on grain
Sclerotium rolfsii (Athelia rolfsii) commonly known as southern blight, southern stem blight or white mould, infects more than 500 plant species including crops such as groundnut, sunflower, soybean, potato and tobacco to name a...
Hoe verskil die natuurlike en nywerheidsgips?
Gips kom wêreldwyd algemeen voor, beide as ’n mineraal (gemynde gips) sowel as ’n industriële neweproduk (fosforgips of nywerheidsgips). Beide vorme van gips word vryelik in Suid-Afrika as ’n grond- en waterameliorant gebruik.
Natuurlike gips...
Hoe verander grondchemie met presisiepraktyke?
Die gebruik van presisiestelsels vir grondchemieregstellings in Suid-Afrikaanse boerderye is reeds ’n gevestigde praktyk. Sommige produsente is al in hul tweede of derde siklusse van regstellings op dieselfde grond. Dit is interessant om terug...
Loging van voedingselemente uit grond ná nat seisoen
Na die afgelope twee goeie reënseisoene en in plekke wat bogemiddelde reënval ontvang het, ontstaan die vraag of van die voedingselemente uit die grond geloog het. (Loging is die verwydering van oplosbare stowwe.) Indien...
Wat is beter: Bandplasing of uitstrooi van kunsmis?
Watter metode is die beste wanneer dit kom by die toedien van kunsmis? Dit is beslis iets waaroor graanprodusente behoort te dink. Om die vraag te beantwoord moet produksietoestande eerstens in ag geneem word.
Gronde...
Plasing van topbemesting is deurslaggewend
Met bemestingskoste en algemene produksiekoste wat die laaste paar jaar die hoogte ingeskiet het, word dit al hoe belangriker om die meeste te maak van elke inset om winsgewend te bly.
Een van die grootste...
Wees ingelig oor sojas se onttrekkingsyfers
Sojaboonaanplantings het die afgelope twee seisoene uitstekend in die Vrystaat presteer. Die La Niña-weerverskynsel het oor groot dele van Suid-Afrika se saaigebiede vir bo-normale reënval gesorg. Produsente het dus sojabone geplant aangesien dit versuiptoestande...
Die effek van beurtkrag op besproeiingskoring
Gemiddeld het Suid-Afrika oor die afgelope tien jaar jaarliks 1,82 miljoen ton se koring geproduseer. Van die totale hektare word 75% op droëland geplant met slegs 25% onder besproeiing. As daar na produksie as...
The effect of load shedding on irrigated wheat
On average South Africa annually produced 1,82 million tons of wheat in the last ten years. Of the total hectares, 75% is planted on dryland with only 25% under irrigation. If we look at...
Bestuur ’n El Niño-jaar só
In hierdie 2023/2024-produksiejaar word weer ’n moontlike El Niño-klimaatsverskynsel voorspel. Oor die algemeen word minder reën in ’n El Niño-jaar verwag, met die gevolg dat droogtes wel kan voorkom.
Gelukkig is die grondprofiele in die...