Enough is enough puzzle

December 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO I still recall how Louw Steytler (previous chairperson of Grain SA) repeatedly in meetings reminded us of Advocate George Bizos’ words: ‘The centre will hold!” South Africa experienced extraordinary times...

Die boks

December 2016 Beste Grootneef Langenhoven het gesê dat as jy iemand met iets wil gooi, gooi met water. Hy kan dit immers nie teruggooi nie. Die meeste studente by Wits het sweerlik nog nie tot daar...

Grain farming is not for sissies!

November 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Can a wet season in the northern part of the country be just as catastrophic as a dry year? Can our summer grain producers, who have to purchase inputs...

Graanboerdery is nie vir sissies nie!

November 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Kan ‘n nat jaar in die noorde van die land net so katastrofies wees soos wat ‘n droë jaar is? Kan ons somergraanprodusente, wat insette teen belaglike wisselkoerse moet...

Die vlieënde piering

November 2016 Beste Grootneef, By ons is dit steeds bitter droog. Die Juliereën se vog het lankal uitgepluis. Buurman sê die gras is so kort, die rysmiere staan op hul knieë en wei. Ou Neef, ons...

Do not lose focus

October 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The 2015/2016 season now properly resembles a five-day cricket test. It is the last session of the fifth day with two more wickets in hand – and we are...

Die groot gelykmaker

October 2016 Beste Grootneef, Soos alles op aarde met 'n vervaldatum, het my liksens se geldige dae ook uitgeloop. Dit is mos dese dae net vyf jaar geldig. Wat op sigself nie 'n slegte ding is...

Meulstene in ‘n bloekombos

September 2016 Beste Grootneef, Kyk, die laaste week in Julie was die Vrystaat ‘n Kaap van storms. Die wind het alkant toe gewaai, met hael- en kapokbuie tussen-in. Net om te wys die winter is nog...

Het mag nou álles geword?

September 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO — Graan SA woeker met volhoubaarheidstrategie Wanneer interaksie tussen mense stormagtig en hetig word, is dit verstaanbaar as jy deurmekaar raak met waarop dit nou eintlik aankom. Graan SA was die...

Has power now become everything?

September 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO — Grain SA works diligently on sustainability strategy When interaction between people becomes stormy and heated it is understandable that one gets confused with what it really boils down to. Grain...

LATEST EDITION