The grain route
April 2017
JANNIE DE VILLIERS, CEO
During last month’s Congress the Grain SA leadership endeavoured to demonstrate to producers that, due to a number of events and circumstances, the period of the free market as we...
Die groot sit
April 2017
Beste Grootneef
Soos Buurman verlede week vir Mevrou Dominee in die bad sê: Die wêreld is boos. Kyk nou net hoe die nuwe baas van PRASA verduidelik oor die verhoging van 350% wat hy...
Die graanroete
April 2017
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder
Die Graan SA-leierskap het tydens verlede maand se Kongres vir produsente probeer aandui dat ‘n hele paar gebeure en omstandighede daarop wys dat die tydperk van die vryemark, soos...
Plesier is van korte duur
March 2017
Daar word na 2017 verwys as ‘n beter landboujaar, maar ‘n moeilike ekonomiese en politieke jaar. Landbou is beter weens die reën wat geval het, maar graanprodusente se uitdaging het van opbrengs na...
Pleasure is short-lived
March 2017
2017 is referred to as a better year for agriculture, but as a difficult economic and political year. Agriculture is better, due to the rain that has fallen, but grain producers’ challenge has...
Die 13de plaag
March 2017
Na al die lekker reën is die Vaalpan weer die Vaaldam! Die Vrystaat is ‘n blomtuin en nêrens is ‘n lelike mielie nie. Maar ons praat nie oor die pryse nie...
Die ander dag...
Volhoubaarheid is ‘n reis, nie ‘n bestemming nie
February 2017
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
Die afgelope feestyd het vir somergewasproduksie gepaard gegaan met uiterstes in wind en weer: Eers sulke droë dae waar die wind alles doodwaai en daarna oorvloed reën. Die weste...
Sustainability is a journey, not a destination
February 2017
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
The past festive season was really one of extremes in terms of wind and weather for summer grain production. Initially dry days with the wind blowing everything to dust...
Recovery year
January 2017
Recovery year
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
When I think of 2017, the word ‘recovery year’ invariably comes to mind. For me there is an emotional sense of softness associated with the word ‘recovery’ –...
Hersteljaar
January 2017
Hersteljaar
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
As ek aan 2017 dink, kom die woord “hersteljaar” onwillekeurig by my op. Daar is vir my ‘n sagte emosie gekoppel aan die woord “herstel” – iets te doen...