Die padskraper
December 2017
Beste Grootneef
In Onse dorpie het mense baie keer kortpad met name gevat. Dikwels is ‘n plaasnaam as deel van die stamboom ingegooi veral as mense met dieselfde van naby aan mekaar gebly het. Daar...
Boereverneukers
January 2017
Boereverneukers
Beste Grootneef
Die nuwe jaar waai nog vars na al die feesdae. Voorspoed ou Neef, mag die reën elke week val waar dit nodig is.
Ou Neef, skelmgeit van owerstes is so oud soos die...
What are we to do?
November 2017
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
The early rains in the north makes one feel somewhat guilty when you think of the Western Cape where people are wondering daily how their dams are going to...
Wat staan ons te doen?
November 2017
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
Die vroeë reën in die noorde laat ‘n mens sommer effe skuldig voel as jy dink aan die Wes-Kaap wat elke dag wonder hoe hulle damme vol gaan word...
Nuwe tegnologie bly belangrik vir Suid-Afrika
October 2017
Jannie de Villiers, uitvoerende hoofbestuurder
Na afloop van my onlangse besoek aan die VSA, wil ek graag ‘n paar stellings oor my waarnemings maak. In kort kom dit daarop neer dat die Suid-Afrikaanse graanprodusente betreklik...
New technology remains important for South Africa
October 2017
Jannie de Villiers, CEO
Following my recent visit to the USA, I wish to make a few comments about my observations. In short, it boils down to the fact that the South African grain producers...
Dronkverdriet
October 2017
Beste Grootneef
Van Langenhoven word vertel dat ‘n hoogop dame uit die gemeenskap hom destyds aangevat het oor sy ón-sobere gewoontes. Sy antwoord op die tirade was dat een uur van sy dronkenskap meer...
Om geld te maak
August 2017
Beste Grootneef
'n Wyle terug stop Buurman voor die Handelshuis in onse dorpie. Agter sy bakkie in gelid gehaak, is ‘n karavaan en ‘n boot. Sy mooi, nuwe vrou vooruitstrewend langs hom, ‘n klippie...
Kan te veel van ‘n goeie ding ooit sleg wees?
August 2017
Jannie de Villiers, uitvoerende hoofbestuurder
Ek het regtig arm grootgeword. Daar was meestal genoeg om van te lewe, maar bykans nooit te veel nie. Tog het my ma my iewers in my lewe die les...