Sake wat streke raak kry lugtyd

Gepubliseer: 1 Maart 2024

182
Alzena Gomes skakelbeampte, Graan SA alzena@grainsa.co.za

Soos elke jaar het 2024 ook teen ’n geweldige tempo afgeskop, met die eerste Graan SA-Streeksvergadering wat reeds op 16 Januarie in Frankfort plaasgevind het. Teen druktyd was 27 vergaderings reeds afgehandel met 14 wat nog moes plaasvind. Die jaar se vergaderings het reeds 9% meer kommersiële produsente bereik in vergelyking met 2023.

Streek 1 – Mareetsane
Streek 3 – Wolmaransstad
Streek 5 – Sannieshof
Streek 7 – Koster
Streek 9 – Nigel
Streek 10 – Carolina
Streek 11 – Middelburg
Streek 12 – Standerton
Streek 14 – Piet Retief
Streek 15 – Frankfort
Streek 21 – Hoopstad
Streek 27 – Rietpoel
Streek 29 – Ermelo
Streek 32 – Swellendam
Streek 33 – Kokstad